n Ou-boer wat weer graag wil Boer

Started 10 months ago

Open end-date

R 20 722
0%
of R 100 000 goal
R 0
Offline donations
16
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Christo Joubert
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Thabazimbi
South Africa
Location
Started 10 months ago
Open end-date

My naam is Christo Joubert, ek is 63 jaar oud en het die jaar my been verloor. Ek wil graag my storie deel. Die rede hoekom ek die geld insamel is sodat ek n kuns been kan kry om weer vir my vrou en myself kan sorg.

Ek het vir n plaas boer gewerk tussen Potchefstroom en Klerksdorp laas jaar. Ek het elke aand vir die boer patrolie gery omrede hulle die boer se beeste gesteel het in die aande. Die een aand turwyl ek en my vrou patrolie gery het, het dit begin reen en ons het vas gaan sit met die bakkie. Soos ons probeer het om die bakkie uit die modder los te kry het daar iets in my voet gesteek en dit is waar die probleme begin het.

Ek en my vrou het agter gekom daar waar my voet gesteek is het begin sweer en ek het ou boere raad gevolg en my voet in lou warm water met engelse sout laat le om die sweersel uit te kry. Min het ek al klaar die gevoel in my voet begin verloor en kon nie besef hoe warm die water eintik was nie, toe ek my voet uithaal om aftedroog toe droog ons die vel saam af en van daar af het dit net meer en meer agter uit gegaan met my voet. Ek het aa...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.