’n Tweede kans vir Arno Taljaard
Started 3 days ago
Open end-date
About This Campaign

Op 19 Mei 2026 het die 25-jarige Arno Taljaard ’n lewensveranderende nieroorplanting by Netcare Universitas Akademiese Hospitaal ontvang. Ná jare van mediese uitdagings, eindelose aanpassings en maande van intensiewe dialise, begin daar nou vir hom ’n nuwe hoofstuk van herstel, hoop en ’n tweede kans op volle lewe.
Saam met hierdie nuwe kans kom daar ook ’n lang pad van herstel, finansiële druk en voortdurende mediese sorg.
Arno se storie
Arno is reeds op vyfjarige ouderdom met Alport-sindroom gediagnoseer. Dit is ’n seldsame genetiese toestand wat die niere progressief beskadig. Die sindroom affekteer die liggaam se kollageen, wat belangrik is vir die funksionering van die niere, ore en soms ook die oë. Met verloop van tyd veroorsaak dit dat die niere hul funksie verloor, en baie pasiënte ontwikkel uiteindelik nierversaking. In Arno se geval het die sindroom nie net sy niere aangetas nie, maar ook sy gehoor.
Ten spyte van hierdie uitdagings het hy nog altyd aangehou droom, werk en vorentoe beweeg.
Sedert Februarie 2025 moes Arno elke...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.


