Nastassja Polar Plunge
Started 2 months ago
Open end-date
Albert Bredenhann Bredenhann
About This Campaign

Solidariteit Helpende Hand se werk spruit uit ‘n diepgewortelde begeerte om ‘n verskil te maak. In ‘n wêreld waar uitdagings kompleks en hulpbronne beperk is, glo ons dat elkeen van ons geroep is om daar waar ons is ‘n impak te maak.
Nastassja Kriel en Albert Bredenhann sal n Polar Plunge doen ten bate van Helpende Hand. Ja hulle sal in die yskoue ysbad klim, maar eers het hulle jou hulp nodig. Elke klein donasie sal n verskil maak in een van die baie behoeftige kinders se lewe
Hulle doelwit is groot en kort jou hulp. Elke R50, R100 of R1000 gaan hulle by die doelwit kry.
Kom ons maak dit gebeur!
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
