NW bergfiets Aiden Smits

Started a yr ago

0 days left

R 2 283
0%
of R 4 000 goal
R 0
Offline donations
7
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Aiden Smits
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Howick
South Africa
Location
Started a yr ago
0 days left

Aiden Smits se passie met bergfiets het begin toe hy 8 jaar oud was. Hy het self besluit om dit te begjn doen min het ons geweet wat alles bergfiets behels. 

Aiden het met ou fietse begin ry en hy het net beter begin doen hy het altyd met die skole se reeks onder die top 10 gekom. 

Hy het op die ouderdom van 12 jaar oud sy eerste Silverback gekry. Maar kon glad nie ry nie want hy het 5 m uit n boom geval en sy grewrig gebreek en hy het vir n knieg operasie 2 maande daarna so sy hele jaar kon hy nie ry nie. 

Maar sy droom was om gekies te word vir die Noordwes span en die jaar het Aiden geoefen en hy is 3 de in die Noordwes in die langafstand. 

Aiden is gekies om na die Youth festival toe te gaan in Howick by Karkkloof die 4 Julie tot die 6 Julie toe om Noordwes te gaan teenwoordig. 

Ons wil graag Aiden se droom waar maak dat hy sy Noord wes klere kan kry. 

Tans samel ons geld in vir akkomendasie, Diesel, Aiden se fiets tyers tubles te maak. 

Elke Donasie sal help en opreg waardeer word.

Aiden ry ond...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.