Opvoedkundige toer en rugby wedstryd
Started 2 yrs ago
0 days left
About This Campaign

Ek probeer geld in samel vir n seun wat op n opvoedkundige toer moet gaan vir skool vanaf die 7-11 Oktober en die Saterdag (13 April) het hy n rugby wedstrys en moet rugby toks kry. Asseblief dit is nie vir my nie dit is n kind wat op die oomblik by my bly. Ek kan dit ongelukkig nie op die oomblik self bekostig nie. Ek het 6 kinders wat by my bly om die stadium. Enige bydra sal help selfs al het iemand net n paar toks wat hy Saterdag kan leen.
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.