Phat Pete Sound Upgrade
Started 2 yrs ago
0 days left
About This Campaign
Goeie Dag Back-a-buddies!!!
Na baie gesukkel om fondse bymekaar te skraap kom vra ek my vriende/kliente om my te ondersteun in my veldtog.
Help om my goal te bereik deur een 1 van 7 Funksies te boek by my om so te ondersteun. Ek het 7 funksies wat ek ek datums kan vasmaak deur die volle bedrag vooraf te betaal en datum te boek of in 2024 of 2025 jaar. 1 Funksie =R 4500.
Die rede vir die voorafbetaaling is om die klank te kan koop terwyl dit op special is. elke sent sal na die opgradeering van my klank sisteem wees. Die klank wat ek na kyk is die wat ek huidiglik vir die laaste 5 jaar gebruik se nuwe en “groter” weergawe.
Tans gebruik ek 2x Alto TS 215 (350 watt RMS) speaker tops. Die waarna ek kyk is die Alto TS 415 (1250 watt RMS) en Alto TS312 Bass Bin. hulle is tans op special waar ek tot en met R4000 afslag per speaker kan kry en dis waar die hulp van julle vriende/kliente vandaan kom. Alto as brand het my nog nooit in die steek gelaat nie, Natuurlik is daar beter op die mark, maa...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
