PJ se operasie
Started 6 months ago
Open end-date
About This Campaign

PJ Johansen (5jaar oud) is deur n “bully” vanaf n baie baie hoë spring glybaan af gestamp by Bloemhof Dorp van die jaar se Kwêla Makietie. Dus is sy armpie mor's af gebreek en benoodig die klein seuntjie n baie baie groot operasie. Sy enkeloopende mamma het nie die fondse vir die operasie nie en vra dus asb enage en alle hulp moontlik om die seuntjie te help.
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
