Radio Matzikama

Started a month ago

Open end-date

R 100
0%
of R 10 000 goal
R 0
Offline donations
1
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Elzaano Ghall
Organiser
2 
BaB campaigns
Location
Vredendal
South Africa
Location
Started a month ago
Open end-date

Hallo almal , ons het besluit om weer n backabuddy campaign te begin hierdie keer met meer hoop en vertroue dat ons mense saam kan staan en dit n realiteit te maak

Ons het so wat R10 000 nodig vir equipment en broadcast spasie om die bal aan die rol te kry

Hiermee beplan ons om elkeen n stem te gee , elkeen n geleentheid om wysheid , kennis en insig te deel vir die volgende persoon wie na ons programme sal kyk

Hierdie idee het begin nie net om ons self te bou nie maar om ons mense positief te hou deur alles wat in ons Land gebeur . Met trots kan ons vandag sê dat ons baie van ons mense al gehelp het deur hulle stories te deel en n klein besigheids idee in n besigheid te verander . Ons wil soveel meer doen en dit is hoekom ons hierdie backabuddy begin het .

Maak vandag n verskil om moontlik net R10,20 of R50 te skenk sodat ons-ons droom ook kan bewaarheid . Indien jy dalk persoonlik n donasie wil skenk hier is n rekening nommer waar jy donasie kan maak 
Capitec : 1719615010

Selfs met ons 7700 aanhangers as elkeen n R1 kan skenk na hierdie reken...

Donations

Showing:
There are no donations yet

Campaign Updates

E. Ghall 25 Aug '26
Thank you for our very first donation Special Shoutout to Connie
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.