Hulp vir Rika Mari

Started 3 yrs ago

Open end-date

R 121 283
0%
of R 500 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Dawie de Vries
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Started 3 yrs ago
Open end-date

Rika-Mari is 'n 11-jarige leerder van laerskool Stellenbosch. Sy het 'n sagte omgee hart en het 'n baie spesiale plekkie in ons skool. Stellenbosch, Wes Kaap

Haar gesondheid het stadig begin verswak en sy het vreeslik gewig verloor.  Met tye het sy ook baie deurmekaar gevoel.  Op 13 Junie 2023 is sy met Medullablastoma gediagnoseer. Dit is 'n kwaadaardige breingewas wat op daardie stadium reeds na haar ruggraat versprei het.

Haar eerste operasie is op 16 Junie gedoen. Sy het daarna nog 3 operasie gehad om die drukking op haar brein te verlig. Vir 40 dae was sy in die hospitaal en daarna is daar met 30 breinbestralingsessies begin. Die mediese onkostes is vreeslik hoog en enige hulp sal waardeer word.

In middel Oktober is daar met die chemoterapie begin. 'n Minimum van 10 sessies is nodig om die behandeling te voltooi. Ons mis dit om haar pragtige glimlag in die gange te sien en hoop dat sy eendag weer skool toe kan kom.  Dankie vir almal se omgee en ondersteuning.

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.