Robert jaag sy droom
Started a yr ago
0 days left
About This Campaign
Robert Moreland, 'n geliefde visskiet-entoesias, is steeds besig om sy droom na te jaag en sy passie vir die see te leef. Robert is opgeneem in die WP A-span wat in Februarie aan die SA Nasionale Visskiet-kampioenskappe in Struisbaai gaan deelneem.
Hierdie is vir Robert 'n groot eer en voorreg.
“Ek is lief vir die natuur. Ek is lief vir duik. Ek is lief vir die natuur. Ek is lief vir my God en juis daarom wil ek elke moontlike geleentheid wat my gegun word om my talente uit te leef, aangryp om Hom op so 'n manier ook te kan dien.”
Die totale koste per deelnemer beloop R10 000 en visskiet is ‘n amateursport in Suid-Afrika en ontvang dus geen befondsing vanaf die nasionale regering nie. Daarom is die klub en lede op borgskappe en eie fondse aangewese op ’n nasionale vlak mee te ding.
Indien jy kans sien om 'n kranige duiker te ondersteun, sal dit opreg waardeer word.
“Elke sent sal help om my droom te leef en na te jaag. Op my ouderdom is ek baie gelukkig en geseënd om nog aan hierdie kompetisies deel te neem en om oorweeg te word vir hierdie eer. Baie...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
