Green and Gold
Started 2 yrs ago
Open end-date
R 3 580
of R 10 000 goal
R 0
Offline donations
4
Unique donors
Verified
BaB approved
Self-managed
Funds go to campaign creator
STORY
About This Campaign
Robert Moreland
Organiser
2
BaB campaigns
Started 2 yrs ago
Open end-date
Robert Moreland, diepseeduik-liefhebber en visskietentoesias asook sjef en eienaar van Beef and Barrel-restaurant op Malmesbury, is genooi om aan die uitdunne deel te neem waar die Suid-Afrikaanse Visskietspan gekies sal word.
Hierdie span sal die land by die Euro-Afrika Skiet-hengelkampioenskappe in Turkye verteenwoordig.
Die kampioenskappe vind vanaf 29 tot 4 Junie 2024 plaas.
Die Marmarus-see, waar die spanne sal moet kompeteer, bied uitdagende omstandighede wat wissel tussen baie vlak tot baie diep waters.
Atlete wat hier deelneem, sal in albei omstandighede moet kan presteer.
Die water kan tot 40m diep wees. Om hiervoor aan te pas, word daar van die atlete
verwag om reeds 'n maand voor die kompetisie reeds in Turkye te wees, sodat hulle hulself ten volle kan voorberei hiervoor.
Die kostes van die kampioenskap rus op die skouers van die deelnemers en dus is Robert nou op soek na borgskappe om hierdie droom te bewaarheid.
Robert het vanjaar aan die SA-kampioenskappe in KwaZulu-Nata...
Donations
Showing:
There are no donations yet
Support this campaign
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.