Running 145km for SPCA
Started 12 days ago
Open end-date
About This Campaign
145 KM โ MEER AS NET โN WEDLOOP โค๏ธ๐พ๐
Hierdie is nie net โn uitdaging nie. Hierdie is โn roeping.
Ek het besluit om 145 km vir die DBV (SPCA) te hardloop. Nie vir aandag nie. Nie om myself te bewys nie. Nie net om te kan sรช ek het dit gedoen nie.
Ek doen dit omdat God iets op my hart gelรช het.
Ek kan dit nie heeltemal verduidelik nie, maar diep binne my weet ek dat hierdie 145 km oor iets baie groter as net myself gaan.
Die getal 145 bly by my. Hoekom 145? Hoekom nie 100 of 150 nie? Ek soek steeds na die antwoord. Ek glo daar is โn rede, al verstaan ek dit nog nie.
En toe ontdek ek iets besonders...
PSALM 145. ๐
โn Psalm wat praat oor God se grootheid, Sy goedheid, Sy genade en Sy liefde vir alles wat Hy geskep het.
Een gedeelte het my diep geraak:
Psalm 145:9
"Die Here is vir almal goed en barmhartig oor alles wat Hy geskep het."
En skielik begin iets vir my sin maak.
Die diere waarvoor ek gaan hardloop, is ook deel van God se skepping. Hulle kan nie vir hulself praat nie. Hulle kan nie hulp vra soos ons...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
