Ryan Behandeling
Started 2 months ago
2 months left
About This Campaign

Hi
Ek kom vandag as n Pa en vra vir ondersteuning as julle kan asb.Dankie dat julle ook die tyd vat om te sien waaroor dit gaan.Groete
!!!!!!!?
Vandag kom lé dit swaer op my hart om as n pa te kom vra vir ondersteuning indien moontlik.Dus verlange wat ons elke dag mee deel en tyd aftel om ons geliefdes weer te sien.Elke dag vra ons die Vader om ons veilig te hou en gesond te hou en ons geliefdes te beskerm,ons vra om nooit oproepe te ontvang van siekte seerkry of afsterwe nie.Maar ons kan ons dag beplan maar niemand weet hoe dit gaan uitdraai nie.Ek kom vandag na julle om te vra met n balk in my hart,my seun het sy hand seer gemaak sy vinger se seniwees is heeltemal af en been gebreuk op 2 plekke.Sy seniwees kan net herstel word deur opperasie en behandeling iets waarvoor ek nie medies en fondse het nie.Sover is kostes al hoog en die res praat dokter van tot R90 000 dan is dit die op en afry vir afsprake wat ook in ander dorp is.Ek vra Asb julle ek wil nie bedelrug voorkom nie ek kom vra as moontlik asb vir hulp.My kontak besonderhede is as volg...
He...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.


