Sandra Oosthuizen
Started 10 months ago
Open end-date
About This Campaign
Sandra se man Koos is n jaar en half terug oorlede. Hulle het voor sy dood altyd n hart gehad om te help in die gemeenskap en ek glo almal ken vir rooikop Sandra in Middelburg wat nog altyd gehelp het waar sy en Koos kon. Agv Koos se dood kon sy nie verder al die kostes dek nie en het sy haar medies verloor. Sy het gister n lelike ongeluk gehad, van trappe afgeval, haar femur is baie sleg gebreek en kort dringend operasie. Die staat kan haar nie help nie en is op n wagtydperk geplaas. Sy is nou bedlêend, en kan nie beweeg nie. ASB HELP dat sy net weer op die been kan kom en kan teruggee vir mense soos sy nog altyd het.
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.

