Sanlam WOW Spelfees (Nasionale Rondte)

Started 14 days ago

a day left

R 3 100
0%
of R 20 000 goal
R 0
Offline donations
8
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Roxanne Pieterse
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Douglas
South Africa
Location
Started 14 days ago
a day left

ONDERSTEUN 'N JONG TALENT OP PAD NA NASIONALE SUKSES!

Jayden Haarvoor is ‘n uitblinker by Douglas Primêre Skool onder andere, is sy ’n puik leerder op vele skool vlakke. 

  1. Akademiese prestasie: Sy blink elke jaar uit in al haar vakke en staan uit as die beste leerder in haar graadgroep.
  2. Spelling -of - leerprestasies: Sedertien Sanlam WOW Spelfees begin het, was Jayden een van die eerste deelnemers en elke keer het sy eerste plek, tweede plek of derde plek op geëindig. Sy is baie toegewyd wanneer dit kom met woorde speel, spel en werk.
  3. Kultuuraktiwiteite: Sy is aktief betrokke by die skool se dans divisie en skool koor.
  4. Leierskap: Jayden is 'n baie verantwoordelike dogter. Sy kan maklik inisiatief neem, het goeie kommunikasievaardighede daarom dien sy tans as die skool se onderhoofdogter.
  5. Deelname aan kompetisies: Sy is ‘n voorstaander as dit kom by uitdagings en nuwe geleenthede. Sy is altyd ywerig om nuwe dinge aan te pak daarom neem sy gereeld deel aan kompetisies, provinsiaal en nasionaal. Daarvoor word sy al...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.