Graad 7 Kamp
Started 3 yrs ago
0 days left
About This Campaign

Goeie Dag,
My naam is Rose-Marie Venter. Ek wil graag vra of mense my kan help om fondse in te samel vir my sussie Sonja Nel. Lydenburg, Mpumalanga
Sy doen haar gr7 die jaar en sy wil graag op hulle gr7 kamp gaan saam met al haar graad maats. My ouers kan dit nie bekostig om haar te stuur op die toer nie. Ek sal dit opreg waardeer indien iemand my kan help om my sussie op die toer te laat gaan
My sussie wil bitter graag op die kamp gaan, en so gaan sy haar laerskool dae ook afsluit saam met die groepie kinders en onderwysers.
Groete
Rose-Marie Venter
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.