Spiekeries en skoolgereed

Started 5 months ago

Open end-date

R 1 183
0%
of R 120 000 goal
R 0
Offline donations
3
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Abraham Kriel Kinderhuis
Organiser
43 
BaB campaigns
Location
Modimolle
South Africa
Location
Started 5 months ago
Open end-date

Die 2026-skooljaar is hier!

Vir die 170 kinders by die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom beteken dit weer vroeg opstaan, skoolklokke, huiswerk en groot drome.

Maar vir meerderheid beteken dit ook onsekerheid:

"Pas my skoene nog?"

“Is hierdie hemp nie ʼn bietjie styf nie?”

"Gaan die maats van my hou?"

"Het ek alles wat ek nodig het?"

Ons kinders wil nie anders wees nie… Hulle wil net inpas en tuishoort. Hulle wil net deel van die groep wees en, soos elke ander kind, met trots en selfvertroue skool toe gaan.

Ons doelwit is dat elke Abraham Kriel-kind spiekeries die nuwe skooljaar ingaan – netjies, toegerus en vol moed.

Om dit reg te kry, het ons ʼn behoefte aan:

  • Skoolklere
  • Skoolskoene
  • Skryfbehoeftes
  • Skooltasse 
  • Kosblikke 
  • Waterbottels

Elke skenking help ʼn kinderhuiskind om die skooljaar spiekeries in te gaan.

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.