Help vir Stefan

Started 3 yrs ago

0 days left

R 0
0%
of R 10 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Rikus Van Rensburg
Organiser
2 
BaB campaigns
Location
Started 3 yrs ago
0 days left
Help vir stefan 
Hy is tans in matriek in affies en het tipe 1 diabetes 
Hy het gister aand op die vloer uitgepaas en is tans in ‘n koma 
Hy is nou in pretoria oos hospitaal steeds in ‘n koma en op ‘n ventalator 
Stefan en sy gesin het ongelukkig geen mediese fonds nie ek soek enige hulp wat gemry kan word
Ons vra dat almal asb die woord kan verpsrei van stefan en saam vir hom help
Ons vra ook dat almal saam sal bid en die woord so ver as moontlik versprei 
Dankie vir al die donasies en gebede sover

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.