Stilbaai Bejaardesorg 40

Started 5 months ago

8 months left

R 1 200
0%
of R 500 000 goal
R 0
Offline donations
4
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Badisa Leroy Jooste
Organiser
3 
BaB campaigns
Location
Garden Route
South Africa
Location
Started 5 months ago
8 months left

Die geliefde Carike Keuzenkamp besing lank reeds die liefde vir die mooi kusdorpie Stilbaai – ‘Jy kan maar sê ek is een van daai dromes… ek is verlief op Stilbaai se somers.’ Vir talle is hierdie Suid-Afrikaanse kusjuweel die ideale aftrede: uitstekende weer, pragtige strande, ongelooflike kunstenaars en seekos wat jou sommer laat neurie.

Maar wat is nog beter as Stilbaai se sonskyn?
Goeie geselskap in die laatmiddagson, in ’n pragtige kuiersitkamer waar jy net kan sit, wees en saamlag.

En dit kort ons inwoners dringend.

Hoewel Stilbaai se see en son altyd hul werk doen, het ons seniors ongelukkig nie ’n warm, uitnodigende plek waar hulle ná ete kan saamkuier, ’n bietjie kan lag, kaartspeel, stories deel en net mens wees nie. Geselligheid is lewenslank belangrik — maar in jou goue jare word dit ’n anker.

In 2027 word die tehuis 40 jaar oud, en ons wil graag vir hulle die geskenk van samesyn gee: ’n nuwe kuiersitkamer waar liefde, lag en lewe hul plek kry.

Daarom nooi ons jou om deel te word van hierdie mooi droom.

Skenk net R40 per maand via...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.