Stukkie hoop, bietjie lig.

Started 7 months ago

Open end-date

R 400
0%
of R 50 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Lizell Nelson
Organiser
2 
BaB campaigns
Location
Potchefstroom
South Africa
Location
Started 7 months ago
Open end-date

Goeiedag elkeen en dankie dat julle die tyd vat om ons storie te lees. Ek gaan probeer om dit so kort moontlik te hou. Ons is n gesin van 6. 2025 het baie rof vir ons begin, ons het ons blyplek verloor, ons het gehuur vir 2jaar en die plek is toe verkoop ons moes binne 24uur uit en in die proses ook baie van ons persoonlike goedjies en meubels verloor. Ons vind ook uit dat ek skildklier probleme asook anemia het. Ons het in n 2 slaapkamer woonstel ingetrek en n lewe begin bou. Intussen vind ons uit ek is 7maande swanger en ons lewe draai soos n dwarrelwind om ons. Ons is n 4 slaapkamer huis aangebied om te huur vir dieselfde bedrag en hier dink ons dankie Vader nou sal dinge begin beter gaan, maar die is ook nou verkoop. Ons moet einde van November 2025 uit wees en het n voertuig geleen om oor die weg te kom wat ons nou moet terug gee, ons het nie ons eie vervoer nie. Ons het geen skuld so kan nie skuld kry om n voertuig te kan aanskaf nie en met net my man wat werk is dit vir ons baie moeilik. Ons moet nou deposito kry vir n nuwe blyplek asook die huur betaal en dan nog n voertui...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.