Waterbron

Started 3 yrs ago

Open end-date

R 0
0%
of R 250 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Susan Abbink
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Started 3 yrs ago
Open end-date
Goeie more vandag kom ek na julle toe met n saak baie na aan my hard. Ons kom vra om hulp die plot wat ons besig is om te koop het ons klaar R450 000 neer gesit en kort nog R250 000. Ons kom vra op ons knee as dit ons Vader se will is en ons kan 250 mense kry om bereid is om R1000 elk te kan deel. Dan kan ons ons huisie betaal en weet ons kan aangaan met die werk wat ons Vader vir ons as gesin gegee het. Nou sukkel ons om net kop bo water te hou en is so besig om te kyk hoe ons voort moet gaan dat ons nie kan konsentreer op die werke wat ons moet doen nie. Ons het die voorreg om so baie mense te kan help met groente. Ons het die voorreg om met baie kinders te kan werk en Ons Vader se woord uit te kry na hulle toe. Maar die Duiwel maak alles moeilik. Kry aanvalle van alle rugtings af. En een van die aanvalle is ons verblyf. Want ons koppe bly besig waantoe gaan ons van hier af die is ons laaste geldjies gewees. Ons kom vra asseblief bystand om Verder ons werke te kan doen. Ons kan die prokureur se dokumente ook stuur. As bewyse. As u belangstel om ons te help kan u my n whatsup s...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.