Thys in need
Started 7 months ago
0 days left
About This Campaign

Ons skryf hierdie brief met baie baie hartseer en hoop dat elkeen wat die boodskap kry vir Thys finansieel sal kan bystaan.
Thys is n paar maande terug gediagnoseer met n stadig groeiende gewas, wat hom so aangetas het dat hy nou permanent in n rolstoel is. Hy kan glad nie meer loop of staan nie en is dit noodsaaklik dat hy so gou moontlik hulp moet kry om hom deur die dag te help, van bad tot doeke ruil, etc. Sy seun Zak wat na hom omsien kan dit eenvoudig net meer doen aangesien hy permanent werk en hy finansieel net nie by alles uitkom nie
Thys verdien geen inkomste nie en het ook geen vervoer nie. Zack is afhandlik van n "lift club" of uber om by die werk en terug te kom. Hulle huis is ook verkoop en bly nou in n baie klein meenthuisie/simpleks. Teniel sy dogter maak hierdie jaar klaar met skool en daar is nog koshuis gelde, matriek afskeid en meer uitstaande na klomp vriende reeds verlede jaar geld ingesamel het vir 2025 se koshuis gelde wat meer as R 65 000.00 beloop het.
Al hoe ons verder 'n verskil...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
