Tina Taljaard

Started a yr ago

Open end-date

R 4 889
0%
of R 50 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Jp Berner
Organiser
2 
BaB campaigns
Location
Vereeniging
South Africa
Location
Started a yr ago
Open end-date

 Afrikaans 

Die insameling is vir my ouma. 

Sy is 'n waardevolle vrou vir wie ek my alles sal gee. Sy het haar hele lewe lank haar alles gegee vir mense wat dit nodig het en gehelp waar sy kon . 

Ongelukkig kan sy nie meer nie weens haar mediese toestand en wat daarna gevolg het.

 Die is my manier om vir haar te probeer help waar ek kan, want ons kan ongelukkig nie byhou met alles nie.

 Sy het in 2023 haar werk verloor weens haar mediese toestand .

 Haar regterbeen is in 2023 geamputeer na haar retrenchment . Sy het gangreen in haar voet gekry, en dit het toe versprei na die res van die been. 

Ongeveer drie maande terug was sy opgeneem in Kapanong- hospitaal vir die ander been wat ook gangreen begin kry het. 

Sy is daarna oorgeplaas na Sebokeng . Haar been is nou al afgesit tot bo haar knie en die been is nou septies; sy gaan weer moet gaan teater toe om die been verder te amputer . 

Ek vra as julle kan om asseblief dit wat julle kan by te dra tot haar pad vorentoe vir herstel ....

Donations

Showing:
There are no donations yet

Campaign Updates

J. Berner 8 Jul '25
Update: We're waiting on a CT scan. She's lost a lot of weight, and we're waiting on a CT scan to check for blood flow in her leg. The scan was supposed to take place on the 8th of July, but it...
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.