Tollie Parton Comedy Special
Started a yr ago
Open end-date
About This Campaign
Haai! My naam is Tollie Parton een van Suid-Afrika se min Afrikaanse fopdossers, en mamma het 'n droom.
Ek wil my heel eerste comedy special opneem, maar ORDENTLIK!
Ek het ‘n invoice aangevra van ’n toonaangewende produksie maatskappy, en alles ingesluit, kos dit R100 000. Dit sluit kostuums en venue ook in.
Ek weet hierdie is baie geld vir iets wat regtig niks anders as ‘n lugkasteel is nie, maar ek wil probeer. Ek sal dan die opname of verkoop aan ’n streaming platform OF digitaal verkoop aan mense wat dit wil kyk orals in die wêreld.
Ek kan die invoice ook aanstuur aan enige iemand wat dit eers wil sien voor hulle ‘n donasie maak! Ek BELOWE egter dat elke sent wat ek hier maak slegs vir die opname gebruik gaan word. Ook, enige iemand wat ’n donasie maak van meer as R200, kry dan die digitale opname om te kyk - sodra dit klaar opgeneem en geredigeer is.
Ek sal dan ook sodra die comedy special klaar opgeneem is ‘n gedeelte van die inkomste wat ek daarna met die opname genereer...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.


