Twanette Gray's Heart Fund
Started 3 yrs ago
Open end-date
R 1 100
of R 20 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
Verified
BaB approved
Self-managed
Funds go to campaign creator
STORY
About This Campaign
Cathleen van Staden
Organiser
1
BaB campaign
Started 3 yrs ago
Open end-date
Hello almal..
Soos meeste mense my ken is ek nie n persoon wat daarvan hou om te doen wat ek vandag doen nie..
Maar ons is op n punt waar ons nie meer weet watter kant toe nie..
My Ma sit met AF (Atrial fibrillation) & CCF (Congestive heart failure) haar lewer en longe is vol vog en het hart versaaking..
Sy is gediagnoseer die 10de Januarie 2024 toe ons haar ongevalle toe gevat het.
Sy kon nie op geneem word nie omrede ons probleme het met die medies (ons baklei nogsteeds met hulle) en hulle net n sekere bedrag wil betaal, wat nie naastenby genoeg is as die estimate quote wat ons gekry het nie (dit is well net vir die hospitaal) as sy sou op geneem word.
My Ma moet n Kardioloog sien die 29ste Januarie 2024 en soos ek verstaan is sy kostes R6500..
Die hele doel om hom te gaan sien is sodat hy n direkte verwysing kan gee sodat sy op geneem kan word in JHB Algemeen vir as die medies nie wil betaal...
Donations
Showing:
There are no donations yet
Support this campaign
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
