VAN KAALVOET-RUGBY TOT SPANJE
Started 16 days ago
a month left
About This Campaign
Elke groot droom begin iewers… vir AW Lambrechts het dit begin met ’n rugbybal en ’n hart vol drome. Vandag is daardie droom besig om waar te word!
AW is gekies vir die 0/16 AVS Presidentspan wat in Desember na Spanje toer vir sewes rugby! 🇿🇦🏉
Sy harde werk en talent het hom reeds in 2024 ’n plek in die 0/14 AVS Duikerspan en in 2025 ’n plek in die AVS 0/16 Presidentspan besorg. Nou wag daar nog ’n ongelooflike geleentheid om sy rugbydroom op internasionale vlak uit te leef!
HELP AW OM SPANJE TE BEREIK! 🇪🇸
Ons vra jou hartlik om AW se droom te ondersteun deur ’n skenking op sy BackaBuddy-veldtog te maak. Elke rand maak ’n verskil en bring hom ’n tree nader om sy drome uit te leef.
Kan jy nie skenk nie? Deel asseblief hierdie boodskap. Dalk help jou deel om ń verskil te maak.
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.



