Van Niekerk gesin Ongeluk

Started 3 months ago

Open end-date

R 18 200
0%
of R 80 000 goal
R 0
Offline donations
19
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Angie Raath
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Thabazimbi
South Africa
Location
Started 3 months ago
Open end-date

Help vir Nicky en haar Familie 💔
Vandag wil ek uitreik na almal met ’n oop hart vir ’n familie wat tans deur onbeskryflike pyn gaan en ons hulp bitter nodig het.
Na ’n ernstige motorongeluk laat Saterdagaand, 16 Mei 2026, het Nicky nie net haar sielsgenoot verloor nie, maar ook haar klein baba seuntjie. Haar dogtertjie, Luanè, is tans stabiel in die hospitaal in Polokwane nadat sy per helikopter oorgeplaas is vir verdere behandeling. Sy het ’n gebreekte been en dokters moet vog op haar brein dreineer.
Die oudste sussie het kopbeserings opgedoen, maar is gelukkig reeds ontslaan en sterk aan by familie.
Nicky self lê tans in die staatshospitaal in Thabazimbi met ’n gebreekte pelvis en voet. Tussen al die trauma, pyn en hartseer moet hierdie mamma nou ook die ondenkbare begin beplan — nie net één begrafnis nie, maar die begrafnis van haar geliefde man en haar klein seuntjie.
Ons vra vandag asseblief vir enige hulp of donasie, groot of klein, om hierdie familie te ondersteun met:
Mediese kostes
Vervoer na dokters en hospitale
Basiese benodigdhede
Begrafnisk...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.