Viné Droom Groot
Started 3 yrs ago
Open end-date
About This Campaign
My naam is Viné Nieuwoudt, ʼn Graad 7-leerling van Laerskool Northmead. Ek is ʼn Stokperdjiefotograaf. My belangstelling in fotografie het begin toe ek die Laerskool Northmead Onder 10 rugbyspan van 2022, waar my jonger broer die losskakel is, se foto’s begin neem het. Benoni, Gauteng
Nie lank na ek begin het om foto's te neem van my boetie se span nie, word ek gevra om foto's te neem van nie net al die rugbyspanne in Laerskool Northmead nie maar ook die Netbal. Sjoe, dit het vir my baie beteken.
Vinnig het ek agtergekom dat ek baie van fotografie hou, almal se reaksies op my foto’s het my hart sommer baie bly gemaak, nou kan die ouers die wedstryd geniet en steeds ʼn mooi foto kry.
Ek glo foto’s bied die mooiste herinneringe en deesdae word dit so maklik gedeel op sosiale media. Dit is altyd lekker om foto's te sien van kinders wat hulle sport beoefen en as jy die herinnering ʼn paar jaar later sien, wys dit hoeveel die sportseuns en -dogters gegroei het.
Soos met enige ander stokperdjie is daar altyd spasie om te groei en ontw...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
