Wikus van Aswegen Rugby Tour to Spain
Started 2 yrs ago
0 days left
About This Campaign
Wikus van Aswegen se liefde vir rugby het begin toe hy net 5 jaar oud was, hy was toe te jonk om bulletjie rugby te speel en het hulle hom wel n kans gegee. Van daar af was hy n klein yster op die rugby veld en was sy bynaam by die toeskouers (Brian Habana).
Hy was in laerskool ML fick en het van o/9 tot o/13 in die A span gespeel. Hy was op verskeie posisies van binnesenter tot vleuel.
Hy was in volkies vanaf 2019 tot 2024 en het hy toe die nommer 14 trui gedra.
Wikus se groot droom is om eendag vir die springbokke te speel, hy het vir potch gladiators opgedraf by die klerksdorp festival en hy het daar 6 drieë ingepalm.
Net n week daarna verteenwoordig hy AVS wes transvaal by die 0/19 7's bokkie week en in 13 wedstryde palm hy 14 drieë in en word hy raakgesien. Hy word gekies vir nasional bokkie week wat gn plaasvind vanaf 1-10 Desember 2024 in Spanje.
Om wikus se droom waar te maak en hom daar te kry benodig ons groot asb die publiek se hulp om R 50 000 bymekaar te kry sodat hy kan gaan.
Dalk kan hy rugby speel as n beroep in die toekoms en sy drome...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.


