Willem kluyts
Started 5 months ago
Open end-date
About This Campaign

Goeie Dag Vriende
My Seun Willem was in n ongeluk op 26 April 2026, tussen Robertson en Mc greggor. Sy Broer is in die ongeluk oorlede.
Willem het breinskade graad 3 opgedoen, rib seergemaak wat long gesteek het en bloeding veroorsaak get, C7 nekwerwel gekraak, en sy dye en pelvis gekraak. Hy was in Tygerberg ICU waar hy Onder sedasie gehou is, sodra hulle hom uit sedasie laat Kom het stap Vir stap dan, het bloeddruk gestuig en moes hy weer Onder sedasie gaan.
Met tyd is Na Worcester hospitaal toe oorgeplaas waar pyp in mond uitgehaal is en n insnyding in keel Onder narkose gedoen is Vir suurstof.
Daarna is hy Na Robertson hospitaal toe en daarna Na Bram care centre Ashton. Daar het Willem nog steeds voeding per Buis gekry, en toe op n DAG alsy Buis uitgetrek waar n tydelike een weer Vir hom ingesit is, daarna is die ook uitgetrek deur Willem en het hul Vir Willem geleer on te eet, maar Soos n stout Seun het hy ook die tragea uitgetrek, waar hy toe normal asem gehaal het.
Willem is geleer om te sit in n rolstoel, toe te...
Donations
Campaign Updates
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.

