Willem

Started a yr ago

0 days left

R 200
0%
of R 200 000 goal
R 0
Offline donations
1
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Willem Esterhuizen
Organiser
2 
BaB campaigns
Location
Middleburg
South Africa
Location
Started a yr ago
0 days left

Willem kan dalk gehelp word, met jou hulp

Dié gestremde jong man loop al sewe maande in pyn met ’n gebreekte enkel en noudat hy dalk gehelp kan word, staan daar R1 500 tussen hulp en nóg maande van pyn.

Willem Esterhuizen, die gestremde jongman wat op 25 Oktober verlede jaar van sy fiets af gery is en wie se enkel gebreek is, kan dalk gehelp word met ’n derdeparty-eis met ’n operasie, maar hulle moes eers die ortopeed se afspraak betaal.

“Ek sit nou by die ortopeed, maar ons moet eers die R1 500 konsultasiefooi van die ortopeed betaal, voordat daar gekyk kan word vir die derdeparty-eis sodat Willem kan gaan vir die operasie,” het sy ma, Patricia, vanoggend moedeloos gesê.”,Hy is doof en verstandelik gestremd en het karre opgepas om te help om die pot aan die kook te hou in hul huis.

Willem het aangebied om sy ma te help, nadat haar verloofde in 2022 oorlede is.

Patricia sê die geldjie wat hy gekry het om karre op te pas, het gehelp dat hulle krag en kos kon koop.

Noudat hy nie kan werk nie, sukkel hulle om te oorleef 

• Enige persoon...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.