Yolindi Nederlands

Started a yr ago

0 days left

R 50 400
0%
of R 65 000 goal
R 47 000
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Yolandi Botes
Organiser
3 
BaB campaigns
Location
Potchefstroom
South Africa
Location
Started a yr ago
0 days left

Yolindi Botes is ’n energieke 15-jarige graad 10-leerder van Hoër Volkskool in Potchefstroom. Sy is onlangs gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig as deel van die Elite Invitational Hockey toer wat vanaf 5 Oktober tot 15 Oktober 2025 in Nederland plaasvind.

Yolindi is nie net 'n toegewyde hokkiespeler nie – sy is 'n ware "go-getter". Sedert graad 8 het sy elke moontlike geleentheid aangegryp om haar spel te verbeter. Sy leef haar hart uit op die hokkiebaan, of dit nou tydens oefensessies of wedstryde is. Haar dryfkrag, deursettingsvermoë en liefde vir die sport is aansteeklik.

Soos met baie sportgeleenthede, bring hierdie toer finansiële uitdagings mee. Haar gesin en ondersteuners wil graag fondse insamel sodat Yolindi hierdie ongelooflike kans kan aangryp, nie net om internasionale blootstelling te kry nie, maar ook om haar vaardighede verder te ontwikkel op wêreldvlak.

Internasionale Hokkietoer na Nederland: ’n Goue Geleentheid vir Jong Sterre

Die ELITE Invitational Hockey...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.