Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Adéle for #HardloopVirLise

Adéle for #HardloopVirLise

Personal message

Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

  • Mar 08, 2017 - R 1 028.20
  • "Bydrae deur GrootFM" - Sarel du Plessis

  • Feb 12, 2017 - R 510.00
  • "Sterkte vir Lise en haar gesin" - Shaun

  • Feb 08, 2017 - R 205.64
  • "Sterkte Adele. Baie trots op jou." - Elsie

  • Feb 08, 2017 - R 250.00
  • "Baie sterkte Adele!!!" - Pieter Cloete

  • Feb 07, 2017 - R 2 056.40
  • "BAIE STERKTE BID VIR JOU" - MAC DOUGALL BROKERS

  • Feb 07, 2017 - R 205.64
  • "Trots op jou" - Anel

  • Feb 07, 2017 - R 257.05
  • "*" - Yvette

  • Feb 07, 2017 - R 102.82
  • "Sterkte Lise, Pragtig Adele'y" - Donovan Theron

  • Feb 07, 2017 - R 102.82
  • "Go Girl!" - Anny

  • Feb 07, 2017 - R 526.87
  • "Sterkte Adéle, hoop jy beryk jou target en hoop jy oorleef die 10km." - Antoine & Karin

  • Feb 07, 2017 - USD $ 79.16
  • "Hardloop vir Lise sodat Lise kan hardloop" - anonymous

  • Feb 06, 2017 - R 100.00
  • "Sterkte Adele....gedoen vir Lise" - Anita

  • Feb 06, 2017 - R 514.10
  • "Sterkte Adéle, jy is 'n yster!" - Linda van Schalkwyk

  • Feb 06, 2017 - R 102.82
  • "Sterkte met die insameling ek weet jy sal dit maak" - Riana

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 7 014.34

Fundraising target

R 50 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.