Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Akademia #HardloopVirLise

Akademia #HardloopVirLise

Personal message

Ons neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ons hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

  • Mar 03, 2017 - R 205.64
  • "Lekker hardloop" - Victor van der Schyff

  • Mar 01, 2017 - R 510.00
  • "By God is niks onmoontlik nie" - Elize-Mari

  • Mar 01, 2017 - R 205.64
  • "Lekker hardloop" - Victor van der Schyff

  • Feb 28, 2017 - R 205.64
  • "ChanĂ© Smit" - ChanĂ© Smit

  • Feb 28, 2017 - R 205.64
  • "Beste wense Danie en Lise. Groete" - Deon Steyn

  • Feb 28, 2017 - R 205.64
  • "Lekker hardloop!" - W du Plessis

  • Feb 22, 2017 - R 205.64
  • "Elke sent tel...." - Monique Visser

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 1 743.84

Fundraising target

R 10 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.