Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Andriël de Lange's S4J Challenge for 2018

Andriël de Lange's S4J Challenge for 2018

Personal message

Nou dat ek bietjie rustiger is en kon delf in myself weet ek tog wat in my hart aangaan rondom die verskil wat enige iemand kan maak.

Vir die eerste keer hardloop ek nie vir myself nie, maar iemand wat ek seker nooit sal ontmoet of ooit ken nie. Elke tree wat ek gee beteken lewe op 'n ander vlak wat ek en jy elke dag vanselfsprekend het of aanvaar.

Ek is geseënd met die voorreg om iets wat my passie is te verander in 'n geleentheid om iemand se lewe a bietjie makliker te maak.

Wake up, show up, and make a difference... 'too blessed to be stressed,' but for the people of Sudan, it is 'too stressed to be blessed.' I have the opportunity with the help of you, to contribute to the water project - to change something simple but vital in someone's daily life.

Elke klein bietjie maak 'n baie... saam maak dit 'n verskil.

Statistics

Donations to date

R 41 000.00

Fundraising target

R 20 000.00

Funds raised offline

R 41 000.00
Donate

Sudan4Jesus

Sudan4Jesus Logo

S4J is a fundraiser where athletes who run the Comrades marathon (and other races) raise funds to help the people of Sudan and South Sudan. We focus on providing help to war victims, as well as those in avoided and neglected communities where help is needed most.