Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Annelize Hietbrink se S4J Uitdaging vir 2018

Annelize Hietbrink se S4J Uitdaging vir 2018

Personal message

Hierdie is my agste jaar as deel van S4J. Een frase uit die gospelsanger Rich Mullins se "Calling out your name" bly my by, en dis ook my motto vir hierdie jaar se Comrades: "Run wild with the hope.."

Ek wil met Hoop hardloop vir die mense in Soedan. Hoop om geld in te samel vir 'n boorgat, sodat 'n gemeenskap vars water kan hê.. Hoop, sodat kinders elke dag 'n maaltyd kan hê..Hoop, sodat iemand Jesus, die bron van alle Hoop, kan leer ken.

Ondersteun my asb as die Here dit op jou hart lê.

Statistics

Donations to date

R 0.00

Fundraising target

R 3 000.00
Donate

Sudan4Jesus

Sudan4Jesus Logo

S4J is a fundraiser where athletes who run the Comrades marathon (and other races) raise funds to help the people of Sudan and South Sudan. We focus on providing help to war victims, as well as those in avoided and neglected communities where help is needed most.