Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Arrie Preller se S4J Uitdaging vir 2019

Arrie Preller se S4J Uitdaging vir 2019

Personal message

Ek het die voorreg om, sover moontlik, een keer per jaar ‘n besoek aan Soedanese vriende te bring. Deur hierdie besoeke word stewige bande gebou en in stand gehou. Dit gee ook aan my die geleentheid om eerstehands te sien waar daar bepaalde behoeftes is asook waar daar mense in plek is om te help met die effektiewe bestuur van fondse om hierdie behoeftes aan te spreek.

Gelowiges in Soedan en Suid-Soedan het die manier om my elke keer opnuut te inspireer deur die manier waarop hulle in baie uitdagende omstandighede hulle geloof prakties uitleef. Deur die ondersteuning van kerkskole kan ons  ‘n daadwerklike verskil maak in ‘n land wat ondersteuning op die vlak van opvoeding bitter nodig het.

Donations

  • Jun 21, 2019 - R 10 000.00
  • "Lekker hol Arrie" - Anonymous

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 10 000.00

Fundraising target

R 20 000.00
Donate

Sudan4Jesus

Sudan4Jesus Logo

S4J is a fundraiser where athletes who run the Comrades marathon (and other races) raise funds to help the people of Sudan and South Sudan. We focus on providing help to war victims, as well as those in avoided and neglected communities where help is needed most.