Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
In Liefdevolle Herinnering Hanro (Buksie) Erwee

In Liefdevolle Herinnering Hanro (Buksie) Erwee

Personal message

Update - 30/06/2020


It is with great sadness that we inform you that little Hanro (Buksie) passed away this morning. Any funds raised will be used to assist his family financially. 

***************

Hanro is gebore vrydag 8 Mei 2020. Op 37 weke met n keiser. Met sy geboorte het hulle opgelet dat hy nie self asem Kan haal nie en hy is dusop suurstof geplaas.

Maandag 11 Mei is Buksie oorgeplaas Johannesburg toe en n Hart sonar is gedoen. Om maklik te stel, hulle het gevind die aar wat bloed gee Vir sy longetjies is omgeruil. Hy het ook Infeksie in sy bloed wat behandel word.

Vandat hulle hom oorgeplaas het is sy suurstof darem afgestel al van 65 na 24. Wat beteken dit Gaan bietjie beter. Maar wat die omgeruilde are betref moet Buksie n operasie kry om dit reg te maak.

Sy mamma Elmien Erwee is van dag een af aleen toegelaat om hom te sien en om Vir hom borsmelk uit te pomp. Sy mamma bly by n self cater lodge en moet Vir haarself sorg en stap Elke dag hospitaal toe om hom te Gaan sien met haar keisersnit en Al.

Pappa is besig om toestemmingte kry om by familie te bly naby aan mamma om te Kan ondersteun. Genadiglik is die gesin op n goeie medies. Maar die virus en lockdown het n Groot duik in Baie mense se finansies gemaak.

Daarom vra ons Groot asb hulp aan die publiek elkeen wat n geldjie Kan skenk Vir die brandstof pappa moet van northam af ry Johannesburg en Vir mamma Vir kossies. Groot asb.

Die virus situasie maak dit Baie moeilik om haar te ondersteun en finansieel te help as almal asb hulle Harte Kan oopmaak om die gesin te help. Ons wag tans om te hoor wanneer die operasie plaasvind. En inligting sal Elke dag op die blad verskyn van Buksie se toestand ens. 

Pappa het September laas gewerk weens hy vir n myn ondergronds werk en sy oordrom gebars het mag hy nie meer ondergronds werk nie. En wag hy tans vir n ander pos om oop te gaan. Pappa is die enigste broodwinner. Daar is ook n facebook blad met die naam Hulp vir Hanro. Asb help hierdie Gesin deur n Donasie te maak. Help ons om n verskil te maak in hul lewens. 

Donations

  • Aug 01, 2020 - R 105.00
  • "Wees sterk️" - Anonymous

  • Jul 17, 2020 - R 52.50
  • "Baie sterkte " - Anonymous

  • Jul 07, 2020 - R 1 050.00
  • "Sterkte! My hart is seer! " - Carla

  • Jul 04, 2020 - R 105.00
  • "RIV liefiekind " - Ronel Nel

  • Jul 03, 2020 - R 100.00
  • "

    Sterkte aan die ouers en vasbyt kleine mensie

    " - Gerda

  • Jul 03, 2020 - R 212.00
  • "

    So jammer vir julle baie groot verlies

    " - Anonymous

  • Jul 02, 2020 - R 100.00
  • "

    Mag Jesus julle dra.

    " - Leona Swart

  • Jul 02, 2020 - R 112.00
  • "

    Ons inige mee gevoel

    " - Stuart Mzyk

  • Jul 01, 2020 - R 52.50
  • "Sterkte!" - Debbie

  • Jul 01, 2020 - R 100.00
  • "Sterkte en Vertrou op God. " - V Maartens

  • Jul 01, 2020 - R 212.00
  • "

    Dit is so min. Maar ek hoop dit help.

    " - Bianca

  • Jul 01, 2020 - R 212.00
  • "

    Sterkte!!

    " - Lizmay

  • Jul 01, 2020 - R 212.00
  • "

    Sterkte julle, hou moed en vertrou

    " - Kruger Familie

  • Jul 01, 2020 - R 1 012.00
  • "

    Sterkte!

    " - Lizmay

  • Jun 30, 2020 - USD $ 5.81
  • "Baie sterkte ~ Brakpan" - Anoniem

  • Jun 30, 2020 - R 1 000.00
  • "God het sy mooiste blom kom pluk. Sterkte aan mamma en pappa. Ek kan myself nie die pyn indink nie. Hoop die geldjie sal help vir die mooiste blomme. So mooi soos.wat jy was" - Lindi en Ruben

  • Jun 30, 2020 - R 52.50
  • "Rus in vrede baba Buksie" - Christy

  • Jun 30, 2020 - R 100.00
  • "

    Baie sterkte daar

    " - Brandon pepper

  • Jun 30, 2020 - R 210.00
  • "Baie sterkte vir julle en ons bid vir julle vegtertjie. " - Amanda

  • Jun 29, 2020 - R 105.00
  • "Here, le u geneesende hande op klein Hanru. Sterkte mamma en pappa." - Anoniem

  • Jun 29, 2020 - R 210.00
  • "Vegtertjie liefde" - Marisca Eksteen

  • Jun 29, 2020 - R 52.50
  • "Sterkte vir familie. ️" - Anoniem

  • Jun 29, 2020 - R 50.00
  • "Ons bid vir jou bulletjie" - Geraldene

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 5 350.02

Fundraising target

R 100 000.00
Donate

Baba Hanro Medical Cause

Baba Hanro Medical Cause Logo

Hanro is gebore vrydag 8 Mei 2020. Op 37 weke met n keiser. Met sy geboorte het hulle opgelet dat hy nie self asem Kan haal nie en hy is dusop suurstof geplaas. Maandag 11 Mei is Buksie oorgeplaas Johannesburg toe en n Hart sonar is gedoen. Om maklik te stel, hulle het gevind die aar wat bloed gee Vir sy longetjies is omgeruil. Hy het ook Infeksie in sy bloed wat behandel word.