Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Charlotte se mediese hulp

Charlotte se mediese hulp

Funds Raised:
R 0
Fundraising Target:
R 10 000
Donate

Personal message

My naam is Charlotte. Harrismith, Vrystaat

Ek sukkel nou al vir meer as 'n jaar ernstig met my baarmoeder. Ek was al vir verskeie toetse, scans en Dr's besoeke deur ons plaaslike Staats hospitaal sisteem. Ongelukkig sit ek nog net daar waar ek begin het. 

Ek is nou aanbeveel om na die volg dorp (Bethlehem) te gaan vir mediese hulp. Dis ʼn retoer trip van 160km per keer wat ek soontoe moet gaan. En as ek weer so baie verskillende toetse moet deurgaan, gaan ek ʼn paar keer moet ry. Op die oomblik drink ek medisyne om bloeding te verminder wat die staat nie kan voorsien. 3 pille ʼn dag teen R17 een. Dis rof. 

Ek werk nie op die oomblik nie, want my gesondheid is nie lekker nie en ons sukkel om die regte hulp te kry. Met 2 kinders, kan ek nie nog ekstra geld uit die huis haal om die petrol en ekstra medisyne te dek nie. 

Die geld ingesamel gaan direk vir petrol onkostes om Bethlehem toe en terug te ry (Dis omtrent R500 per keer). Dit gaan help dat ek kan aanhou om my huidige medisyne te kan drink (R357 per week). Asook die magdom sanitêre produkte wat ek moet koop. 

Ek vra uit die diepte van my hart vir 'n klein bietjie hulp, want ek is moeg om so aan te karring en in so baie pyn te wees elke dag. 

Baie liefde

Charlotte 

 

Statistics

Fundraising target

R 10 000.00

Donations to date

R 0.00
Donate

Charlotte se mediese hulp Campaign

Charlotte se mediese hulp Campaign Logo

Hello,

I'm Charlotte, struggling with uterine issues for over a year. State healthcare hasn't provided a solution, and I must travel 160km round trip to Bethlehem for medical help. I'm currently taking expensive medication, and with two kids and no income, I can't cover the costs. Your support will help with travel expenses, medication, and essential supplies.

With heartfelt thanks, Charlotte