Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Christine for #HardloopVirLise

Christine for #HardloopVirLise

Personal message

Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

Name Comment Date Amount
Solidariteit Finansiele Dienste Sterkte Christine en Lise Mar 13, 2017 R 1 010.00
Petro Mag ons Hemelse Vader vir Lise, Danie en die kinders seën met die keur van Sy seëninge! Mar 04, 2017 R 205.64
Michiel van Niekerk Ter wille van Lise Mar 03, 2017 R 500.00
Koos Jonck Hol Poppie, Hol Mar 02, 2017 R 1 000.00
Naamloos Dankie Christene Mar 01, 2017 USD $ 80.25
Liza Dankie Vriendin Feb 17, 2017 R 205.64
Monique Blom Sterkte Christine, jy het 'n hart van goud! Ek volg Lise se vordering van die eerste dag af! Feb 14, 2017 R 514.10
Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 4 487.37

Fundraising target

R 5 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.