Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Deagan gaan Hoër Skool toe

Deagan gaan Hoër Skool toe

Funds Raised:
R 200
Fundraising Target:
R 15 000
Donate

Personal message

Die is vir my oudste seun Deagan wat volgende jaar Hoër Skool toe gaan... Riebeeck rand Hoër Skool in Randfontein. Dis nuwe skool klere ,sport klere ,skryf behoeftes tas en hy wil baie graag rugby speel. 

 
Ek het nie die geld om Al die goed vir hom te kry nie as ek nie geld by mekaar kan maak nie gaan hy met baie min van wat hy nodig het vir Sy Hoër Skool loopbaan moet klaar kom.
 
As dit moontlik is om vir hom die geld bymekaar te kry weet ek hy gaan Sy Hoër Skool loopbaan trots begin... Na Sy ontgroening Sy poortloop as n trotse Riebeeckrand seun afskop waar hy nie skaam hoef te wees want hy het nie.
 
Gelde sal gaan vir
 
wit skool hemde
Grys skool broeke kort en lank
Skool skoene
Skool tas
Skippie hemp
Skippie short
Athletic vest
Skort
Kouse
Tracksuit jacket
Tracksuit pants
Hoodie
Blazer
Rugby skoene
Gum gaurds
Scrum gaurd
Al Sy skool skryf behoeftes want een baie lang lys is
En Sy voorgeskrerwe handboeke 
 
 
Deagan se oupa het vir hom n Capitec bank rek wat gelde inbetaal kan word  sodat gelde nie kan gebriuk kan word tot en met Sy skool goed vir volgende jaar gekoop geword.

Donations

  • Nov 11, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "High school is the time of you live that sets you up for the live ahead and how you will treat others and how they will treat you." - Dries

Donate to this charity

Statistics

Fundraising target

R 15 000.00

Donations to date

R 200.00
Donate

Deagan gaan Hoer Skool toe Campaign