Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Diederick Steyn se S4J Uitdaging vir 2020

Diederick Steyn se S4J Uitdaging vir 2020

Personal message

Daar is so baie mense in Soedan en Suid Soedan wat nog nie die waarheid gehoor het nie, veral hulle wat gekeer word om die waarheid te ken, vir hulle wat nie vry mag wees nie.

Daar is so baie wat nodig het om Jesus in mense te sien. Ek wil Jesus vir die mense in die twee lande wees. 

Help my om 'n verskil te maak deur fondse in te samel vir Bybels.

Statistics

Donations to date

R 0.00

Fundraising target

R 7 500.00
Donate

Sudan4Jesus

Sudan4Jesus Logo

S4J is a fundraiser where athletes who run the Comrades marathon (and other races) raise funds to help the people of Sudan and South Sudan. We focus on providing help to war victims, as well as those in avoided and neglected communities where help is needed most.