Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Dihan Rugby Toer

Dihan Rugby Toer

Funds Raised:
R 0
Fundraising Target:
R 15 000
Donate

Personal message

Dihan is 24 jaar oud en is n passievolle rugby speler. Dihan het April 2023 in die Saldanha toernooi gespeel  waar hy gekies word vir die toer na Maleisië. Die toer kan vir hom baie deure kan oopmaak Hulle borg vir hulle toksakke, het onttrek Die sakke kos R3000 tesame Ook het Dihan geen sakgeld vir middag etes nie Drie weke gelede het hulle in sy motor ingebreek  en sy tokse en tekkies is gesteel . Verder sukkel  hy met petrolgeld na oefeninge dis 200 km heen en weer 3x 'n week. Enige bydrae sal waardeer word ,hoe gering ook al

Baie dankie 
Mandie Stander 

Statistics

Fundraising target

R 15 000.00

Donations to date

R 0.00
Donate

Funds for Dihan Campaign