Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.

Droogtehulp met Burre Burger

Personal message

South-Africa is experiencing it's worst drought in 113 years and it has had a huge impact on our local farmers. 

Parts of the Cape province, especially the Western Cape, has been hardest hit as dam levels have dropped to below 20% capacity. Animals are starving as animal feed cannot be grown and there is just about no natural vegetation left. Sadly, both animal and human lives have been lost. 

Many farmers who have lost everything, have subsequently given up hope and lost their love for life.

By the grace of GOD and the generosity of humanity, Burre Burger and his team are currently giving back hope to farmers and starving animals by delivering fodder bought with the generous donations.

Funds raised will be used to pay for transport to and buy maize for famers in drought stricken areas in the Western Cape, Eastern Cape, Southern Cape and the Northern Cape.

 

Every R140 donation will buy one bag of maize.

Every R25 donating will allow us to travel 1km to reach areas that are in desperate need of our support.

 

Follow our campaign in the News:

Follow our Journey on Facebook here

Donations

  • Apr 02, 2020 - USD $ 29.34
  • "Dankie vir die geleentheid om te kan help" - SUSAN ROUX

  • Apr 02, 2020 - R 500.00
  • "

    Baie dankie vir hierdie wonderlike diens Burre en helpers

    " - Julie Conradie

  • Mar 30, 2020 - R 100.00
  • "Dankie vir jou hulp aan ons boere. Ons bid vir reen." - David Kotze

  • Mar 30, 2020 - R 206.00
  • "With love" - Anonymous

  • Mar 30, 2020 - R 514.00
  • "Our parents were farmers and we understand the important role our farmers have. Keep the faith" - Lou en Melattie

  • Mar 26, 2020 - R 9 450.00
  • "Keep faith." - Faan Andriette

  • Mar 26, 2020 - USD $ 15.83
  • "Amper daar" - diePEER

  • Mar 25, 2020 - USD $ 66.95
  • "" - MF

  • Mar 22, 2020 - R 200.00
  • "

    Baie dankie vir al die hulp aan die boere

    " - Betsie Mynhardt

  • Mar 20, 2020 - R 525.00
  • "Alles wat ons het, behoort aan ons Voorsiener God. Dit is vir my 'n voorreg om as Sy rentmeester iets met julle te deel. " - Regina

  • Mar 19, 2020 - R 1 050.00
  • "Gooi mielies pappie!" - Barend - #diepeer

  • Mar 19, 2020 - USD $ 6.21
  • "LAAT DIT POMP VIR DIE BOERE" - diePEER

  • Mar 17, 2020 - R 525.00
  • "Dankie vir die wonderlike werk wat julle doen!!!" - Maryka Kirstein

  • Mar 12, 2020 - R 1 000.00
  • "Die Here is Getrou." - Anonymous

  • Mar 10, 2020 - USD $ 31.32
  • "Ons Moet mekaar help!" - Louis Kok

  • Mar 10, 2020 - R 1 050.00
  • "Sterkte" - Johan

  • Mar 10, 2020 - R 162.00
  • "

    Mag God voorsien!

    " - Steph

  • Mar 09, 2020 - R 1 050.00
  • "Julle is elke dag in ons gebede! Hou moed en staan sterk! Ons staan saam julle! " - Anonymous

  • Mar 07, 2020 - R 1 050.00
  • "Sterkte!" - Carina

  • Mar 05, 2020 - R 220.00
  • "

    Happy birthday Droogtehulp

    " - Anna en piet

  • Mar 03, 2020 - R 500.00
  • "

    Baie dankie vir hierdie wonderlike diens Burre en helpers

    " - Julie Conradie

  • Mar 02, 2020 - R 5 000.00
  • "Ek hoop dat die swaar kry gou sal verby wees .Stekte aan al die boere." - Juan

  • Feb 28, 2020 - R 508.75
  • "Bly ons kon 'n klein bydrae maak. Mag God almal seën wat help" - Chantal James_Gesin

  • Feb 28, 2020 - R 100.00
  • "Dankie vir jou hulp aan ons boere. Ons bid vir reen." - David Kotze

  • Feb 28, 2020 - R 514.00
  • "Our parents were farmers and we understand the important role our farmers have. Keep the faith" - Lou en Melattie

  • Feb 28, 2020 - R 206.00
  • "With love" - Anonymous

  • Feb 25, 2020 - R 101.75
  • "Julle doen n awesome werk. Mag God julle uit julle sokkies seen" - Mandy Oelofse

  • Feb 23, 2020 - USD $ 209.17
  • "Op ons kniee saam met julle" - Marilise

  • Feb 18, 2020 - R 1 080.00
  • "

    .

    " - Anonymous

  • Feb 17, 2020 - R 1 010.00
  • "

    Vasbyt manne & vroue, ons dink aan julle!! Die reen SAL kom!

    " - Cor

  • Feb 16, 2020 - USD $ 70.78
  • "Baie dankie. God’s rykste seen met hierdie onbaatsugtige diens wat jy en jou span lewer" - Christina Swart

  • Feb 12, 2020 - R 143.95
  • "Hoop die druppel in die emmer maak 'n verskil - Noord Kaap Groete " - Anoniem

  • Feb 12, 2020 - R 203.50
  • "Mag God jul hierdeur dra" - Nederig

  • Feb 12, 2020 - USD $ 52.60
  • "Ons God is groot, en ons vertrou dat Hy julle hierdeur sal help. " - Anonymous

  • Feb 11, 2020 - USD $ 70.36
  • "Met goeie wense van Melbourne Australia " - Elize Erasmus

  • Feb 11, 2020 - USD $ 20.98
  • "Ons bid saam julle vir reën. " - Pieter & Wilna

  • Feb 04, 2020 - R 500.00
  • "

    Baie dankie vir hierdie wonderlike diens Burre en helpers

    " - Julie Conradie

  • Feb 04, 2020 - R 1 000.00
  • "

    Mag die Here ons land genadig wees

    " - Hermine

  • Jan 31, 2020 - R 514.10
  • "Baie dankie vir die goeie werk wat julle doen!" - Van der Merwes

  • Jan 31, 2020 - R 150.00
  • "

    Baie dankie vir wat julle vir ons boere doen sterkte ek bid vir julle en ons boere

    " - MARTIN PIENAAR

  • Jan 31, 2020 - R 1 540.00
  • "

    Loof die Here wat mense gebruik om mense in nood te help! Dankie!

    " - Corrie, Marie & Juanita

  • Jan 31, 2020 - R 100.00
  • "Dankie vir jou hulp aan ons boere. Ons bid vir reen." - David Kotze

  • Jan 31, 2020 - R 206.00
  • "With love" - Anonymous

  • Jan 31, 2020 - R 514.00
  • "Our parents were farmers and we understand the important role our farmers have. Keep the faith" - Lou en Melattie

  • Jan 28, 2020 - R 10 000.00
  • "

    Julle doen goeie werk ,sterkte daarmee

    " - Koos

  • Jan 26, 2020 - R 257.05
  • "Great cause, have a blast on the field ????????" - Liam Lloyd

  • Jan 25, 2020 - R 305.25
  • "God Bless" - Sari

  • Jan 24, 2020 - R 514.10
  • "Mag die Here jou seën vir die groot werk wat jy doen." - Thys Theron

  • Jan 21, 2020 - R 1 000.00
  • "

    Mag die Here ons land genadig wees

    " - Hermine

  • Jan 20, 2020 - R 205.64
  • "Choose Faith over Fear " - In Memory of Athol Hoyle

  • Jan 17, 2020 - R 500.00
  • "

    Sterkte en mag God u genade bewys.

    " - Johan

  • Jan 16, 2020 - R 1 017.50
  • "Doen so voort - so onbaatsugtig!!" - Andri Hemmingsen

  • Jan 16, 2020 - R 514.10
  • "Sterkte! Ons dink aan julle." - Anonymous

  • Jan 15, 2020 - USD $ 269.93
  • "Julle bly in ons gebede" - Anonymous

  • Jan 09, 2020 - R 5 000.00
  • "

    Vir mens en dier in nood

    " - Mnr H Hattingh

  • Jan 07, 2020 - R 514.10
  • "Our parents were farmers and we understand the important role our farmers have. Keep the faith" - Lou en Melattie

  • Jan 05, 2020 - R 205.64
  • "Hou moet boere van Suid-afrika " - Mev B Bester

  • Jan 04, 2020 - USD $ 7.36
  • "Mag elke bietjie help" - Anonymous

  • Jan 03, 2020 - R 500.00
  • "

    Baie dankie vir hierdie wonderlike diens Burre en helpers

    " - Julie Conradie

  • Jan 02, 2020 - R 20.35
  • "Dankie" - Anonymous

  • Jan 02, 2020 - USD $ 15.78
  • "." - Anoniem

  • Jan 01, 2020 - R 200.00
  • "Let's help together " - Sandra

  • Dec 30, 2019 - USD $ 35.60
  • "Ons bid vir reen" - Amanda

  • Dec 28, 2019 - R 1 017.50
  • "May the Lord Bless you all" - Anonymous

  • Dec 23, 2019 - R 510.00
  • "

    Ons dink aan julle

    " - Alfons

  • Dec 22, 2019 - USD $ 702.63
  • "baie geseën toegewens" - temmingh

  • Dec 17, 2019 - R 2 010.00
  • "

    Geloof, Hoop en Vertroue

    " - Anonymous

  • Dec 14, 2019 - R 1 028.20
  • "God bless you" - Anonymous

  • Dec 13, 2019 - R 510.00
  • "

    Die Here voorsien en ons moet gehoorsaam wees deur te gee

    " - Nicolette

  • Dec 13, 2019 - R 510.00
  • "

    Hoop elke bietjie help

    " - Thia

  • Dec 13, 2019 - USD $ 14.35
  • "HOPE and trust in the Lord and continue your efforts! It bears fruit." - Elizabeth

  • Dec 12, 2019 - R 25 000.00
  • "

    Hope it helps

    " - Anonymous

  • Dec 10, 2019 - R 500.00
  • "

    Ons bly bid vir Reen en vir elke boer en hulle gesinne en werkers

    " - Louise Winterbach

  • Dec 10, 2019 - R 1 010.00
  • "

    Dankie

    " - willem

  • Dec 09, 2019 - R 10 000.00
  • "

    Mag God se Genade genoeg wees vir ALMAL.

    " - Kruger de Wet

  • Dec 09, 2019 - USD $ 107.91
  • "Vasbyt!" - Danie Joubert

  • Dec 08, 2019 - R 257.05
  • "Be strong" - Carlo

  • Dec 07, 2019 - R 1 526.25
  • "Baie Sterkte" - André

  • Dec 06, 2019 - R 514.10
  • "Sterkte en dankie aan Burre!" - Fanie

  • Dec 05, 2019 - R 210.00
  • "

    Dankie vir die hulp wat julle verleen...!!

    " - Willie

  • Dec 05, 2019 - R 500.00
  • "

    Dis n voorreg om ons boere tehelp. Seeninge vir julle.

    " - Theo De Jager

  • Dec 04, 2019 - R 1 000.00
  • "

    Mag die Here ons land genadig wees

    " - Hermine

  • Dec 03, 2019 - R 500.00
  • "

    Baie dankie vir hierdie wonderlike diens Burre en helpers

    " - Julie Conradie

  • Dec 03, 2019 - R 1 010.00
  • "

    Jul doen goei werk ,sterkte daarmee

    " - Koos

  • Dec 03, 2019 - R 206.00
  • "With love" - Anonymous

  • Dec 03, 2019 - R 100.00
  • "Dankie vir jou hulp aan ons boere. Ons bid vir reen." - David Kotze

  • Dec 02, 2019 - R 514.10
  • "Dankie vir jou onbaatsugtige diens aan die gemeenskap" - Jeannie

  • Nov 28, 2019 - R 205.64
  • "Lord, Bless the people who eat whatever food is bought with this money! Give them HOPE! In Jesus Name, Amen!" - Anonymous

  • Nov 26, 2019 - R 200.00
  • "Sterkte" - Stephan

  • Nov 23, 2019 - R 5 075.00
  • "Ons bid dat God jul sal seen !!!" - Anoniem

  • Nov 23, 2019 - R 507.50
  • "Amen ????" - Werner

  • Nov 23, 2019 - R 514.10
  • "Dankie vir jou onbaatsugtige toewyding om ons boere te ondersteun" - Johan

  • Nov 22, 2019 - R 143.95
  • "Sterkte" - Corlize

  • Nov 22, 2019 - R 2 010.00
  • "

    Mag God spoedig reen stuur.

    " - A Spangenberg

  • Nov 21, 2019 - R 9 500.00
  • "Ek loof U vir wie U is, en nie net vir dit wat U vir my doen!" - Anonymous

  • Nov 21, 2019 - R 205.64
  • "Keep praying, God listens! " - GodBless

  • Nov 20, 2019 - USD $ 71.40
  • "Vertrou dat dit gou gaan reën, baie sterkte" - André Kotze

  • Nov 19, 2019 - R 514.10
  • "Ons bid vir reën. Sterkte" - Emily

  • Nov 19, 2019 - R 510.00
  • "

    Sterkte!

    " - Anonymous

  • Nov 19, 2019 - R 5 010.00
  • "

    Sterkte en vasbyt. Die uitkoms sal kom

    " - Schalk Barnard

  • Nov 15, 2019 - R 1 010.00
  • "

    Thank You for the work you do

    " - Anonymous

  • Nov 14, 2019 - R 205.64
  • "Praying for rain " - Russell

  • Nov 14, 2019 - R 514.10
  • "Dankie vir alles wat julle vir ons doen. Ons bid vir julle" - Genevieve & John

  • Nov 11, 2019 - R 203.00
  • "Vir ons Boere" - Melinda

  • Nov 09, 2019 - R 203.00
  • "Ek hoop dit help" - Annemie

  • Nov 09, 2019 - R 2 056.40
  • "Ek bid vir reen" - Francois

  • Nov 07, 2019 - USD $ 15.78
  • "The whole of South Africa stands with you through this harrowing time. " - Ingrid

  • Nov 05, 2019 - R 500.00
  • "

    Baie dankie vir hierdie wonderlike diens Burre en helpers

    " - Julie Conradie

  • Nov 05, 2019 - R 110.00
  • "

    Mag die Here julle werk seen.

    " - Grethe

  • Nov 05, 2019 - USD $ 70.48
  • "Thanks to Katinka who told me about this situation. Thanks to the people involved locally helping those in need during this extreme drought. " - Lorhe Riv

  • Nov 04, 2019 - USD $ 31.56
  • "Sent with love & prayers x" - Sandi De Clemming

  • Nov 04, 2019 - R 1 000.00
  • "

    Mag die Here ons land genadig wees

    " - Hermine

  • Nov 01, 2019 - R 510.00
  • "

    Vertrou op Jesus. Hy sal uitkoms gee.

    " - Matt Stopka

  • Oct 31, 2019 - R 206.00
  • "With love" - Anonymous

  • Oct 31, 2019 - R 100.00
  • "Dankie vir jou hulp aan ons boere. Ons bid vir reen." - David Kotze

  • Oct 31, 2019 - R 150.00
  • "

    Baie dankie vir wat julle vir ons boere doen sterkte ek bid vir julle en ons boere

    " - MARTIN PIENAAR

  • Oct 31, 2019 - USD $ 63.12
  • "God zegene jullie allemaal!" - Een Hollander

  • Oct 30, 2019 - R 205.64
  • "With love" - Anonymous

  • Oct 29, 2019 - R 101.50
  • ""Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het"" - Frikkie

  • Oct 29, 2019 - R 200.00
  • "

    Dis n voorreg om ons boere tehelp. Seeninge vir julle.

    " - Theo De Jager

  • Oct 29, 2019 - R 510.00
  • "

    Dankie vir die wonderlike werk wat julle doen. Mag daar spoedig uitkoms wees.

    " - Johan & Petro

  • Oct 29, 2019 - USD $ 78.90
  • "Sterkte julle. Bid en bly glo dat die reën sal kom. " - ReënSalKom

  • Oct 28, 2019 - R 200.00
  • "

    Dis n voorreg om ons boere tehelp. Seeninge vir julle.

    " - Theo De Jager

  • Oct 25, 2019 - R 210.00
  • "

    Sterkte

    " - Anonymous

  • Oct 25, 2019 - R 510.00
  • "

    Ons bid vir jullle

    " - John

  • Oct 24, 2019 - R 1 015.00
  • "Keep on praying for rain, God Bless u!!" - Anonymous

  • Oct 24, 2019 - R 1 010.00
  • "

    Vasbyt manne!

    " - Alex du Pisanie

  • Oct 24, 2019 - R 507.50
  • "Ons bid vir uitkoms!" - Dankbaar

  • Oct 22, 2019 - R 1 028.20
  • "This too will pass. Don't lose faith or hope. " - Margot Roebert

  • Oct 22, 2019 - R 308.46
  • "Ons almal moet help" - Pieter Mocke

  • Oct 21, 2019 - R 100.00
  • "Dankie vir jou hulp aan ons boere. Ons bid vir reen." - David Kotze

  • Oct 21, 2019 - R 100.00
  • "Hou moed , hou aan!" - Lukas en Judy

  • Oct 21, 2019 - R 514.10
  • "Dink aan julle en bid saam met julle" - Philip

  • Oct 21, 2019 - R 514.10
  • "Ons bly bid vir uitkoms. Hou asb moed!" - Elma le Roux

  • Oct 20, 2019 - R 2 056.40
  • "Bly positief, staan sterk, ons is met julle." - Adolf Prinsloo

  • Oct 19, 2019 - R 514.10
  • "May the Lord bless our farmers and keep them. May the Lord's face shine upon them and give them peace. " - Elmari Vosloo

  • Oct 18, 2019 - R 510.00
  • "Baie sterkte, ons bid saam met julle." - Marlene Enslin

  • Oct 18, 2019 - R 210.00
  • "Heartbreaking " - Gretna Muir

  • Oct 16, 2019 - USD $ 26.30
  • "W. Cape is praying for you all" - Martin Wallace

  • Oct 15, 2019 - R 257.05
  • "Sterkte aan die boere en die diere." - Carlo

  • Oct 15, 2019 - R 253.75
  • "Sterkte met hierdie belangrike taak." - Stephan

  • Oct 14, 2019 - R 205.64
  • "God, seën asseblief ons boere, hulle lande en die diere!" - MJ

  • Oct 13, 2019 - R 507.50
  • "Psa 60:4  U het die land laat bewe, dit gekloof; genees sy breuke, want dit wankel! " - Riëtte

  • Oct 13, 2019 - R 100.00
  • "Dear God please bless these donations" - Jeannette

  • Oct 09, 2019 - R 9 000.00
  • "Hulp aan almal, dankie" - Suzanne

  • Oct 03, 2019 - R 1 000.00
  • "Mag die Here ons land genadig wees" - Hermine

  • Sep 19, 2019 - R 102.82
  • "We pray for you" - Louis en Anette

  • Sep 13, 2019 - R 205.00
  • "Seen" - C R Liebenberg

  • Sep 12, 2019 - R 1 010.00
  • "Sterkte en ryke seën ophierdie projek toegebid" - Ludwig & Ineke

  • Sep 09, 2019 - R 1 000.00
  • "Mag die Here ons land genadig wees" - Hermine

  • Sep 09, 2019 - R 110.00
  • "Hou moed , hou aan!" - Lukas en Judy

  • Sep 09, 2019 - R 51.41
  • "My heart ache today for the hardship of our farmers" - Anonymous

  • Sep 03, 2019 - R 160.00
  • "Baie dankie vir wat julle vir ons boere doen sterkte ek bid vir julle en ons boere " - MARTIN PIENAAR

  • Sep 02, 2019 - R 205.64
  • "Sterkte" - Annamarie

  • Sep 02, 2019 - R 6 010.00
  • "DANKIE VIR ALS WAT JY DOEN" - HANNELIE

  • Jul 10, 2019 - R 102.82
  • "Sterkte aan al die boere!!!" - Jolene Barnard

  • Jul 10, 2019 - R 35.00
  • "I am sorry that at this stage I cannot give more, I will give more as and when I can, but please know our farmers are in my prayers every day. God bless you and be with you " - Jenni K

  • Jun 17, 2019 - R 1 028.20
  • "Voorspoed met die projek" - P van Rensburg

  • Feb 11, 2019 - R 210.00
  • "May God supply all your needs according to His riches in glory in Christ Jesus." - Anonymous

  • Feb 08, 2019 - R 5 141.00
  • "Sterkte met julle hulp aksies" - Dirk Smit

  • Feb 06, 2019 - R 284.20
  • "Baie sterkte en baie voorspoed en seen aan al ons boere. " - Willem Naude

  • Jan 28, 2019 - USD $ 36.72
  • "May God bless you" - Petro Nel

  • Dec 28, 2018 - R 103.00
  • "Sterkte en seën" - Anel Cronje

  • Oct 01, 2018 - R 103.00
  • "Sterkte en seën" - Anel Cronje

  • Aug 13, 2018 - R 2 056.40
  • "Sterkte Francois. Mag Abba Vader jou plaas se vuurdoop omdraai in jou grootste beste seën uit Sy hand!" - Ancois

  • Aug 13, 2018 - R 102.82
  • "Sterkte en seën" - Anel Cronje

  • Aug 03, 2018 - R 205.64
  • "Dankie vir Als wat jy vir die Boere doen." - Kirsty Olwagen

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 202 634.69

Fundraising target

R 200 000.00
Donate

DROOGTEHULP MET BURRE BURGER NPC

DROOGTEHULP MET BURRE BURGER NPC Logo

By the grace of GOD and the generosity of humanity, Burre Burger and his team are currently giving back hope to farmers and starving animals by delivering fodder bought with the generous donations.