Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Du Toit Gesin #HardloopVirLise

Du Toit Gesin #HardloopVirLise

Personal message

Ons neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ons hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

Name Comment Date Amount
Piet Anchen: You go girl! Feb 27, 2017 R 102.82
M Haan Andreas & Anchen: julle is ysters! Feb 27, 2017 R 102.82
visser Ek sal jou onderrig en die pad wys waarop jy moet gaan. Psalm 32:8 Feb 24, 2017 R 205.64
Louis en Ansa Nel Dankie dat ons deur julle ervaar dat niks ons kan skei van die liefde van Jesus nie Feb 22, 2017 R 514.10
Tom Hanks Run, Forrest, Run! Feb 14, 2017 R 102.82
Ondersteuner 2 Kor. 12:9 Sy antwoord was: "My genade is vir jou genieg" Feb 13, 2017 R 205.64
Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 1 233.84

Fundraising target

R 2 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.