Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Ernst & Lelanie #HardloopVirLise

Ernst & Lelanie #HardloopVirLise

Personal message

Ons neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ons hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

Name Comment Date Amount
Finie Alle sterkte Lise Mar 06, 2017 R 500.00
Jolanda Sterkte. Mar 06, 2017 R 110.00
Roets Sterkte! Mar 06, 2017 R 200.00
Jacomien Geyser Hou moed! Mar 06, 2017 R 210.00
Letitia Lise, jy is vir my so groot inspirasie! Mar 06, 2017 R 210.00
Xander en Elma Trots op julle Mar 06, 2017 R 210.00
Sunel Psalm 91 Mar 06, 2017 R 500.00
Anoniem Ons dank die HEER vir julle Mar 06, 2017 R 500.00
Sanet Botha May God turn this into a Victory and bless them with courage and love to bring about change where it is needed. I'm with you in spirit. Mar 03, 2017 R 102.82
Roets Danie, Lise en kinders. Julle standvastigheid in die geloof is 'n inspirasie! Julle is elke dag in ons gedagtes en gebede. Mar 03, 2017 R 5 141.00
Anoniem Dankie vir die inisiatief! Mar 03, 2017 R 2 056.40
Annelie Baie sterkte! Mar 03, 2017 R 500.00
Caren Aanhouer wen! Mar 03, 2017 R 205.64
Petri en Elane Goeie werk Mar 03, 2017 R 100.00
JF Mooi so, julle! Mar 03, 2017 R 60.00
RE/MAX Jowic Sterkte!! Ons dink aan jou!! Mar 03, 2017 R 5 000.00
Conrad de Kock Bid dat die Here hierdie familie sal seen en geestelik genees. Mar 03, 2017 R 102.82
Tina Baie sterkte! Mar 02, 2017 R 102.82
Andre en Liezel Sterkte ons glo julle sal elke sent ingesamel kry om vir Lise weer 'n kwaliteit lewe te gee Mar 02, 2017 R 3 084.60
Plaaskind Sterkte Mar 02, 2017 R 102.82
Lizette du Plessis Lize se dapperheid is so 'n inpspirasie Mar 02, 2017 R 102.82
Trollies Sterkte! Mar 02, 2017 R 102.82
Anoniem Happy days :-) Mar 01, 2017 R 1 028.20
Marina Dankie vir jul voorbeeld! Feb 28, 2017 R 205.64
Hentie Labuschagne Sterkte! Feb 27, 2017 R 102.82
Anoniem Hou bene hou! Feb 26, 2017 R 80.00
Salome Niks wat die moeite werd is kom sonder moeite nie! Feb 24, 2017 R 1 010.00
Trix Bisschoff Sterkte Lize, jy is n lewende getuie vir jou geloof. Feb 24, 2017 R 200.00
J.Opperman Hou bene, hou. Feb 23, 2017 USD $ 40.42
Eldopark Anoniem Sterkte Feb 23, 2017 R 1 028.20
D JvR Trots Feb 23, 2017 R 205.64
Anonymous . Feb 23, 2017 USD $ 24.25
Martine Jeremia 29:11 Feb 23, 2017 R 510.00
AlexanderReney Sterkte! Julle is champs! Feb 23, 2017 R 308.46
Anel Baie sterkte. X Feb 22, 2017 USD $ 8.02
Minamoo Sterkte, maak dit 'n ottobok of C-leg! Feb 17, 2017 R 205.64
Roets Baie sterkte Feb 17, 2017 R 205.64
Tresia Browne Sterkte vir almal betrokke Feb 17, 2017 R 205.64
Anoniem Voorspoed Feb 16, 2017 R 210.00
Rita van Antwerpen Shalom! Feb 15, 2017 R 500.00
Rianie Alle sterkte word jul toe gewens. Feb 15, 2017 R 102.82
Mari en Malcolm Nolle Die Here sal julle bybly.. Feb 15, 2017 R 205.64
Albert #hatsoff Feb 15, 2017 USD $ 19.09
Anoniem Sterkte! Feb 14, 2017 R 154.23
Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 26 870.00

Fundraising target

R 50 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.