Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Fighting for Francois

Fighting for Francois

Personal message

Sowat 3 weke gelede, tydens ‘n kielie-sessie, het mamma Nikita ‘n bultjie op Francoistjie (2 jaar oud) se pensie gevoel maar niks daarvan gedink nie.

Sondag het hulle weer gespeel en sy het gevoel dat die bultjie nou al tot ‘n knop groter geword het.

En net daar het hulle lewens in ‘n warboel verander!

Van dokter toe gaan, gestuur word vir ‘n sonar - wat toe wys Boetatjie se milt is feitlik dubbel die grootte van wat dit behoort te wees - tot bloedtoetse en spesialis dokters sien ...alles In 4 dae!

En groot was hulle skok toe Dr de Gama bevind het dat sy vergrote mild (met vergroeisels) waarskynlik aan leukemia toegeskryf kan word!

Hy’s vir dringende verdere bloedtoetse en been/beenmurg biopsies verwys maar dit is nie binne hulle finansiële vermoeë nie en hy sal waarskynlik Kalafong toe moet gaan vir verdere behandeling ensovoorts.

Please read more about his story here.

Statistics

Donations to date

R 0.00

Fundraising target

R 50 000.00
Donate

Francois Medical Cause

Francois Medical Cause Logo

Van dokter toe gaan, gestuur word vir ‘n sonar - wat toe wys Boetatjie se milt is feitlik dubbel die grootte van wat dit behoort te wees - tot bloedtoetse en spesialis dokters sien ...alles In 4 dae!  En groot was hulle skok toe Dr de Gama bevind het dat sy vergrote mild (met vergroeisels) waarskynlik aan leukemia toegeskryf kan word!