Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Frances Nel se S4J Uitdaging vir 2018

Frances Nel se S4J Uitdaging vir 2018

Personal message

Hardloop is my passie en ek is die gelukkigste in my tekkies op die teer.

Ek wil graag vanjaar as deel van die S4J span fondse insamel sodat ons ‘n gemeenskap in Soedan kan help met toegang tot skoon water. Nog NOOIT tevore was die behoefte aan skoon water so in die media soos vanjaar in die Weskaap van Suid Afrika. Dit kan baie help dat ons verstaan hoe belangrik is dit vir mense om toegang tot skoon water te kan hê, veral in Soedan waar ‘n GROOT deel van die land woestyn is. 

Help my asb om die S4J te help met fondse, sodat hulle mense van Soedan kan help met skoon water

Donations

  • Apr 18, 2018 - R 510.00
  • "Good Luck for the race" - Rudi

  • Apr 18, 2018 - R 210.00
  • "Good luck!" - Hermien

  • Apr 06, 2018 - R 100.00
  • "Baie sterkte Frances, ek weet jy gaan 'n awesome Comrates he" - Rentia Msn

  • Mar 26, 2018 - R 205.64
  • "Baie sterkte vir die naweek...! Sal op die kassie vir jou dophou...!!! Seker dit sal goed gaan. :) :) " - Marnus

  • Mar 16, 2018 - R 1 010.00
  • "Baie sterkte vir die Comrades en met jou fondsinsameling Frances! " - Elane

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 2 035.64

Fundraising target

R 2 000.00
Donate

Sudan4Jesus

Sudan4Jesus Logo

S4J is a fundraiser where athletes who run the Comrades marathon (and other races) raise funds to help the people of Sudan and South Sudan. We focus on providing help to war victims, as well as those in avoided and neglected communities where help is needed most.