Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Helping rural Students

Helping rural Students

Funds Raised:
R 3 122
Fundraising Target:
R 10 000
Donate

Personal message

Ondersteun jeugdiges uit platteland om nodige te koop om te oorleef aangesien NSFAS vir die afgelope paar maande nie enige betalings gemaak het nie. Kaapstad, Wes Kaap

Baie van studente wil studies los agv. die uitdagings en ouers nie hul finansieel kan ondersteun nie. Fondse sal gebruik word om studente te ondersteun met die nodige uitgawes sodat hul kan voortgaan met studies.

Kom ons ondersteun hierdie studente sodat hul ʼn geleentheid kan kry om hul studies te kan voltooi soos elke student wat bevoorreg is om wel met hul ouers se hulp dit te kan doen. Elke donasie sal waardeer word en ten volle benut word. 

kontak Gerswin Cupido vir meer inligting 

0607344397

Donations

  • Aug 29, 2023 - USD $ 191.81 Fees covered
  • "" - Anonymous

Donate to this charity

Statistics

Fundraising target

R 10 000.00

Donations to date

R 3 121.72
Donate

Helping rural Students Campaign