Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Krismis vir Kinders

Krismis vir Kinders

Personal message

Dis die tyd van die jaar wat kinders gesien, gehoor en beslis nie vergeet moet word! GROOTfm 90.5 in samewerking met die Community Christmas Project (CCP) reël 'n Krismis vir Kinders en het jou hulp nodig! Krismis vir Kinders beoog om 25 000 bederfpakkies aan kinders in die groter Pretoria-Wes uit te deel. Die aflewering word gedoen in noodvoertuie versier met duisende LED-liggies, hulle kry die geleentheid om Krismisvader te ontmoet, terwyl praise en worship musiek deur die strate gehoor word. Al wat nog kort is daardie kerspakkie. Maak jou pledge en sit ‘n glimlag op ‘n kindergesiggie! R100 is gelyk aan 20 bederfpakkies, maar enige bedrag is welkom.  Help ons en maak 25 000 kinderharte-warm!

http://www.ccproject.co.za/

 

Donations

  • Dec 15, 2019 - R 411.28
  • "Seënwense aan julle almal!" - Vorsters

  • Dec 04, 2019 - R 2 000.00
  • "

    With love...

    " - Anonymous

  • Dec 02, 2019 - R 100.00
  • "

    Vrede vir almal

    " - Wilna

  • Dec 02, 2019 - R 102.82
  • "

    Mag elkeen wat betrokke is by die projek ryklik geseën word in die kers seisoen!

    " - Charne Pelser

  • Dec 02, 2019 - R 610.00
  • "

    Geseënde Kersfees

    " - Johann & Alrentia en 4 hondekinders Viktor

  • Dec 02, 2019 - R 860.00
  • "

    Mag die liefde & vreugde van Jesus julle harte omvou !

    " - Rita Maritz

  • Nov 29, 2019 - R 203.00
  • "Geseënde Kersfees" - Anoniem

  • Nov 29, 2019 - R 100.00
  • "

    Geseënde Christus fees

    " - Maggie Joubert

  • Nov 29, 2019 - R 101.50
  • "

    Blessed

    " - Blessed

  • Nov 29, 2019 - R 110.00
  • "

    Gelukkige Christusfees aan almal!

    " - Leandra

  • Nov 29, 2019 - R 110.00
  • "

    Geseënde Kersfees pragtige kindertjies, jle is bja spesiaal

    " - ‘N ouma wat omgee

  • Nov 29, 2019 - R 110.00
  • "

    Geseënde Kersfees

    " - Jacques

  • Nov 29, 2019 - R 200.00
  • "

    Geseende Christusfees vir elke kind toegewens

    " - Ansa Lerm

  • Nov 29, 2019 - R 200.00
  • "

    Mag dit help om kinders en minder bevoorregte mense se Kersfees spesiaal te maak!

    " - RR

  • Nov 29, 2019 - R 210.00
  • "

    Dit vat een kers om n klomp liggies te laat brand. Dankie dat ons deel daarvan kan wees

    " - Hester and mom

  • Nov 29, 2019 - R 500.00
  • "Mag dit n kinderhartjie gelukkig maak." - Cecilia van Wyk Vrugtekoek

  • Nov 29, 2019 - R 1 000.00
  • "

    Mag hierdie klein bedrag n paar kinderharte blymaak

    " - Annamarie

  • Nov 29, 2019 - R 1 010.00
  • "

    Groot liefde vir al die kinders

    " - Personeellid van Grootfm

  • Nov 29, 2019 - R 5 000.00
  • "

    Geseênde Feesseisoen! Liefde groete BBD Steel Bestuur en Personeel

    " - BBD Steel Suppliers (Pty) Ltd

  • Nov 29, 2019 - R 110.00
  • "

    GROOT dankie! Julle is awesome!

    " - Engelbrecht gesin

  • Nov 29, 2019 - R 514.10
  • "Merry Christmas All!" - Jenny Pienaar

  • Nov 28, 2019 - R 200.00
  • "En Jesus het gesê laat die kindertjies na my toe kom. Mag elke kind geraak deur hierdie projek soveel liefde ervaar en mag elke kind 'n stukkie van Jesus beleef. " - Elize Barnard

  • Nov 28, 2019 - USD $ 6.80
  • "Mag elke kind op Kersdag besef waaroor dit werklik gaan... Welgedaan met 'n puik projek GROOT FM!!!" - Madelyn

  • Nov 28, 2019 - R 101.50
  • "Baie dankie vir al die moeite wat julle doen om die feestyd vir die kindertjies spesiaal te maak. Mag die Here hierdie projek seen. " - Talitha

  • Nov 28, 2019 - R 205.64
  • "Dankie vir dit wat julle vir die kinders doen, Mah Onse Hemelse Vader jul seën. " - Eldette

  • Nov 28, 2019 - R 205.64
  • "Mag ons almal dié Kersfees God se liefde en genade ervaar. " - Anonymous

  • Nov 28, 2019 - R 100.00
  • "

    Mag die Here elke klein mensie seën met Sy Groot Liefde.

    " - Theresa

  • Nov 28, 2019 - R 110.00
  • "

    Mag Jesus julle almal betrokke by hierdie projek Seen!

    " - Anonymous

  • Nov 28, 2019 - R 110.00
  • "

    Dankie vir die goeie werk wat julle doen

    " - Tina

  • Nov 28, 2019 - R 110.00
  • "

    Julle is awesome

    " - Adel

  • Nov 28, 2019 - R 210.00
  • "

    Ons hoop dat die kind wat ons donasie geskenk ontvang baie geluk en vrede sal ervaar die fees seisoen. God Bless.

    " - Estelle & Charmoné

  • Nov 28, 2019 - R 210.00
  • "

    Mag elkeen van daardie kindertjies omgee en liefde ervaar die Kersseisoen.

    " - Anoniem

  • Nov 28, 2019 - R 210.00
  • "

    Awesome projek van 'n awesome stasie!

    " - Nelia Oosthuizen

  • Nov 28, 2019 - R 210.00
  • "

    Mag God elke kinderhartjie ryklik seen hierdie Kersfees

    " - Hermien

  • Nov 28, 2019 - R 500.00
  • "

    Mag elke kind n glimlag op sy of haar gesiggies he die kersfees

    " - Mari & Rudi

  • Nov 28, 2019 - R 510.00
  • "

    Blessed Christmas to all, may these children have some joy in their hearts over this time and experience the joy of our Lord in their hearts.

    " - Dylan

  • Nov 28, 2019 - R 1 010.00
  • "

    Our Children Are Our Greatest Blessings

    " - Aero Engineering and power plant

  • Nov 28, 2019 - R 1 010.00
  • "

    Knap gedaan julle.

    " - Deon

  • Nov 28, 2019 - R 213.00
  • "

    Geseende Kersfees

    " - Die Fouries

  • Nov 28, 2019 - R 510.00
  • "

    R100 vir elke werknemer by dié rekenmeestersfirma in Pretoria Tuine,

    " - EJDP Accountants Incorporated

  • Nov 28, 2019 - R 1 015.00
  • "Mag hierdie projek net geseen wees, mag elke persoon wat aanboord, 'n bydrae maak en elke kind, God se goedheid, seen, guns en liefde ervaar. Dankie Groot Fm vir julle bydrae, liefde en ondersteuning." - Wedding Hub SA

  • Nov 28, 2019 - R 102.82
  • "Geseende kersfees julle oulike mensies " - Connie

  • Nov 27, 2019 - R 102.82
  • "Met liefde, Ina" - Ina

  • Nov 27, 2019 - R 500.00
  • "Wonderlike projek" - Marne Meades

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Dankie vir wat julle doen. Mag die Here julle seen" - Jacques Oosthuizen

  • Nov 27, 2019 - R 102.82
  • "Mag Jesus se liefde elke hartjie vul met Sy Liefde en Vreugde" - Liesel

  • Nov 27, 2019 - R 203.00
  • "I love this initiative!! " - Madelain Claase

  • Nov 27, 2019 - R 101.50
  • "Geniet elke oomblik en mag ons aanhou om sommer volgende jaar se insameling ook ligter te maak." - Annemarie

  • Nov 27, 2019 - R 100.00
  • "Mag hierdie kinders ñ ware Christusfees beleef!" - Hennie de Villiers

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Seën julle met die GROOT werk - geen twyfel dat hierdie belegging goeie dividende Sal lewer nie" - Anoniem

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Mag die kinders ? waare Christus fees beleef. " - Wynand

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Mag Liewe Jesus jul mooiste drome laat waar word" - Adriaan

  • Nov 27, 2019 - R 101.50
  • "Daag laerskool Mayville leerders uit om ook by te dra" - Johan en Angie Strydom

  • Nov 27, 2019 - R 507.50
  • "So amazing om te kan deel word van so 'n wonderlike projek, geniet dit kiddies!!!" - Anonymous

  • Nov 27, 2019 - R 1 000.00
  • "Dankbaar" - Schalk

  • Nov 27, 2019 - USD $ 33.72
  • "Geseënde Kersfees aan al die kindertjies. Dankbaar om te kan help!" - Jackie & Marcel

  • Nov 27, 2019 - R 514.10
  • "Krismis vir Kinders" - Anja Esterhuizen

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Geseende Christusfees" - Luzaan

  • Nov 27, 2019 - R 200.00
  • "Team Titans KICKBOXERS is deel van di wondeike Kersprojek, ons wens almal n geseende kersfees. " - Titans Kickboxing Club

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Mag elke kind wat hierdeur geraak word besef dat hulle n met n doel geskape is! God het hul speesiaal lief!" - Arika

  • Nov 27, 2019 - R 507.50
  • "GOD is GROOT! " - Anel Mostert

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Geseënde Christusfees vir elke kind!" - Marina en Ria Enslin

  • Nov 27, 2019 - R 208.08
  • "Asseblief ma's en pa's kyk dat jou kind 1 pakkie vat, moet hulle nie rond ry en kyk hoeveel pakkies hulle bymekaar kan maak nie. " - Kobus

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Vertrou dit sal n kinder hartjie bly maak. " - Johan en Maggie

  • Nov 27, 2019 - R 514.10
  • "Mag elke kind die liefde van Kersfees ervaar." - Natasja jackson

  • Nov 27, 2019 - R 100.00
  • "Gee en vir jou sal gegee word " - Anonymous

  • Nov 27, 2019 - R 203.00
  • "Mag Die Here julle almal seën! Geseënde Kersfees" - Quentin, True North Trading

  • Nov 27, 2019 - USD $ 6.74
  • "Geseënde Kersfees aan elke kind!! Mag Jesus julle bless!! Baie lief vir julle xxx" - Riki

  • Nov 27, 2019 - R 102.85
  • "Children our future generation " - Louise

  • Nov 27, 2019 - R 102.82
  • "Lekker om te help glimlagte op gesigte te sit!" - de Beers van Waterval

  • Nov 27, 2019 - R 101.50
  • ""Laat die kindertjies na my toe kom..." Die kiddies is alles. Ek daag elke nooddienswerker uit om ook te gee." - Santa's little Explosive helper ????

  • Nov 27, 2019 - R 1 015.00
  • "Your're a good good Father, its WHO You are, we are all loved by YOU that who we are" - Rickus

  • Nov 27, 2019 - R 101.50
  • "Dis vir ons n GROOT voorreg om n verskil te maak, al is dit hoe klein. Geseende Kersfees aan almal wie se lewens aangeraak word met die goeie doel" - Lynette

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Mag dit die vreugde van Kersfees vir iemand bring" - Hannes & Elmarie Enslin

  • Nov 27, 2019 - R 514.10
  • "Dankie vir die wonderlike werk wat julle in die gemeenskap en vir die kinders doen!!! Julle is die beste!! " - Maroné

  • Nov 27, 2019 - R 100.00
  • "Geseende Kersfees" - Anonymous

  • Nov 27, 2019 - R 514.10
  • "Have an awesome Christmas " - Anonymous

  • Nov 27, 2019 - R 102.82
  • "God is Liefde" - Jacman

  • Nov 27, 2019 - R 1 028.20
  • "Mag hierdie Kerfees vir elke kind spesiaal en baie geseënd wees. Sekretari (Pty) Ltd personeel" - Sekretari (Pty) Ltd - Edith Wilkins

  • Nov 27, 2019 - R 514.10
  • "Geseënde Kersfees " - Gaan Groot

  • Nov 27, 2019 - R 101.50
  • "Want God is ewe lief vir almal. " - Tjaart Roets

  • Nov 27, 2019 - R 514.10
  • "Elke kind verdien die beste in die lewe en ek gloo 'n paar se Kersdag sal hiermee opgehelder word. Ek daag die 1988 matriek groep van Elandspoort hoërskool uit om ook te pledge." - Frik Wilkins

  • Nov 27, 2019 - R 514.10
  • "Wonderlike gemeenskap projek. God seën vir julle almal " - Alta

  • Nov 27, 2019 - R 101.50
  • "Geseende Kersfees" - Marinda

  • Nov 27, 2019 - R 1 015.00
  • "For the children from the children. God bless" - Heavenly Cradle Day Care Olifantsfontein

  • Nov 27, 2019 - R 514.10
  • "Blessings !" - Nadine

  • Nov 27, 2019 - R 203.00
  • "Geseende kersfees kids Mag God julle seen elke kinder gesiggie liefde mihandie en ruben topper" - Eddie michelle

  • Nov 27, 2019 - R 2 056.40
  • "Wat n wonderlike projek. Verspei die seën hierdie fees seisoen. " - Danita

  • Nov 27, 2019 - R 3 000.00
  • "Blessings to you little ones. God provides always. " - Theresa

  • Nov 27, 2019 - R 101.50
  • "Geseende kersfees" - Venters

  • Nov 27, 2019 - R 507.50
  • "Geseende Kersfees ! " - Santjie Good

  • Nov 27, 2019 - R 1 015.00
  • "Jesus is Koning! " - Veronica

  • Nov 27, 2019 - R 1 015.00
  • "Dankie vir julle goeie werk!" - Friki en Mari Kuwait

  • Nov 27, 2019 - USD $ 2.04
  • "Lekker Kersfees" - Lizelle Kritzinger

  • Nov 27, 2019 - R 500.00
  • "Ongelooflike inisiatief. My hart gaan uit na die kindertjies toe. Hoop my donasie maak 'n verskil. Dankie Groot FM" - Charmaine v. d. Merwe

  • Nov 27, 2019 - R 102.82
  • "Almal wat by prokureurs firma's werk - match of verbeter my R100 asb!!!!" - Marita

  • Nov 27, 2019 - R 102.82
  • "Great idea" - Quintin

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Geseënde kersfees" - Quentin Nel

  • Nov 27, 2019 - R 101.50
  • "Geseënd om ander te seën" - Ursula

  • Nov 27, 2019 - R 235.81
  • "Geseende Kersfees kid's" - Ignus Nel

  • Nov 27, 2019 - R 1 028.20
  • "Baie geseënde Kersfees aan al hierdie wonderlike kindertjies!!" - Rudolph the Red-Nosed Reindeer

  • Nov 27, 2019 - R 203.00
  • "Dankie vir wat julle nie net vir die kinders doen maar ook die ouer mense." - Marelize

  • Nov 27, 2019 - R 102.82
  • "Geseende kersfees." - Casper Howe

  • Nov 27, 2019 - R 10 150.00
  • "Geseënde Kersfees! Mag elke kind hierdie kerstyd Jesus se liefde, omgee en rykste seëninge ervaar!" - Werner Boshoff Ingelyf

  • Nov 27, 2019 - R 102.82
  • "Ek hoop almal het n geseende Christus fees" - Karel Small

  • Nov 27, 2019 - R 1 028.20
  • "Dankie vir die geleentheid om te kan gee." - Mercia van der Merwe

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Vir die kiddies" - Jacques

  • Nov 27, 2019 - R 1 000.00
  • "Seënwense vir hierdie Wonderlike inisitief vir ons stad ! " - ????Wonderliggifees ????

  • Nov 27, 2019 - R 101.50
  • "Xander en span, elke jaar staan almal saam op die gras en wag vir julle. Die kinders en groot mense geniet die tradisie so baie. Dankie vir al julle harde werk." - Sonicka Visagie

  • Nov 27, 2019 - R 203.00
  • "Seenwense" - Anoniem

  • Nov 27, 2019 - R 102.82
  • "Baie dankie vir wat julle doen" - Annomuis

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Seënwense vir elkeen van hierdie kindertjies waar die Gees van God in hulle harte 'n spesiale tuiste het" - Anoniem

  • Nov 27, 2019 - R 200.00
  • "Amazing project " - Pellie

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Bless the children of the world" - Yada Accounting Services

  • Nov 27, 2019 - R 203.00
  • "Namens ons kinders wat VEEL meer as n R5-bederfpakkie vir Kersfees ontvang! Met dankbare harte vir die ongelooflike werk wat julle doen!" - Blessing

  • Nov 27, 2019 - R 514.10
  • "#JouMenseMyMense, want ons moet inkoop in ons gemeenskap. ONS koop in, in ONS gemeenskap." - CO2

  • Nov 27, 2019 - R 102.82
  • "Geseënde Kersfees!!" - Takbok

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Mag dit 'n glimlag op 'n kindjie se gesiggie sit." - Christelle

  • Nov 27, 2019 - R 200.00
  • "Dankie vir die mooi projek. Geseende kersefees. Kruger gesin." - Chris Kruger

  • Nov 27, 2019 - R 102.82
  • "So op gewonde om te sien hoe vat die publiek hande saam in die Kersgety om 'n hartjie bly te maak" - Kruger gesin Vastfontein

  • Nov 27, 2019 - R 507.50
  • "MAG DIE HERE JULLE SEEN EN MAG HY VIR JULLE GROOT VREUGDE BRING. GENIET DIE PAKKIES. JULLE ID DIE HERE SE ENGELTJIES" - JOHAN

  • Nov 27, 2019 - R 101.50
  • "Mag ons Hemelse Vader die projek seën in oorvloed" - Bessinger Gesin

  • Nov 27, 2019 - R 102.82
  • "geniet elke oomblik" - Lorraine

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Baie seen" - Anoniem

  • Nov 27, 2019 - R 514.10
  • "Baie dankie vir die pragtige idee en moeite..." - Jacques

  • Nov 27, 2019 - R 102.82
  • "Dankie vir wat julle doen. Julle sal geseën word!" - Sterna

  • Nov 27, 2019 - R 308.46
  • "Mag die Here jul elk seen en dat julle hierdie Christusfees sal geniet." - Dankbare oupa ( om te kan gee )

  • Nov 27, 2019 - R 200.00
  • "Dankie, dankie vir dit wat julle doen! Mag dit kinderharte hoop gee vir die feesseisoen" - Ronel

  • Nov 27, 2019 - R 102.82
  • "Hoop die druppel in die emmer help! " - Anoniem

  • Nov 27, 2019 - R 50.00
  • "Vir die kindertjies! " - Anneke en Petra

  • Nov 27, 2019 - R 514.10
  • "Dankie! " - Anoniem

  • Nov 27, 2019 - R 102.82
  • "Geseënde Feestyd en wonderlike 2020 vir almal betrokke. " - Chantal

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Mag julle almal 'n Geseënde Christusfees ervaar en dankie vir dit wat julle vir die kinderhartjies doen" - Anonymous

  • Nov 27, 2019 - R 101.50
  • "Blessed Bakes deel met liefde van ons blessings met hierdie kinders! " - Blessed Bakes

  • Nov 27, 2019 - R 203.00
  • "Ons is tot alles instaat deur die Here wat vir ons die krag gee" - Rozanne

  • Nov 27, 2019 - R 1 015.00
  • ""May we never forget WHO Christmas is really about" - Mag elkeen iets van Jesus se liefde in hierdie fees seisoen ervaar!!!" - Cornelia Blokker

  • Nov 27, 2019 - R 102.82
  • "Geseënde Kersfees!" - van Dykies

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Mag julle baie geseënd wees in als wat julle doen en mag die kinders wat die geskenke ontvang ook baie geseënd wees in 2020!!" - Anonymous

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Geseënde Kersfees aan almal" - Anonymous

  • Nov 27, 2019 - R 203.00
  • "Hoop julle word oorval met Jesusliefde" - Blommie

  • Nov 27, 2019 - R 203.00
  • "Dankie vir hierdie awesome projek" - Mariana

  • Nov 27, 2019 - R 203.00
  • "Please continue with this huge project you are busy with. " - Susan

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "We are stronger together!! Children are the future - we need to look after them" - Anonymous

  • Nov 27, 2019 - R 1 028.20
  • "Psalm 8:2 Through the praise of children and infants you have established a stronghold against your enemies, to silence the foe and the avenger." - Anoniem

  • Nov 27, 2019 - R 1 028.20
  • "Seenwense aan al die kinders en wonderlike Christus fees aan almal" - Anoniem

  • Nov 27, 2019 - R 205.64
  • "Ek pledge vandag R200 om 'n kinderhart bly te maak, spesiaal te laat voel en hulle te omvou met Jesus se liefde." - Lise

  • Nov 27, 2019 - R 514.10
  • ""Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie. Die Koninkryk van die Hemel behoort aan hulle."" - Lucka, Milka en Joah

  • Nov 27, 2019 - R 1 028.20
  • "geseende kersfees" - Madelein

  • Nov 27, 2019 - R 507.50
  • "Geseende Kersfees ! " - Jacques Le Roux

  • Nov 26, 2019 - R 514.10
  • "Geseënde Kersfees en bereik GROOT dinge in 2020" - Anonymous

  • Nov 26, 2019 - R 102.82
  • "Mag die Here hulle seën" - Annoniem

  • Nov 26, 2019 - R 205.64
  • "Dankie vir die werk wat julle doen vir die kindertjies " - Nicolette

  • Nov 26, 2019 - R 100.00
  • "

    God’s seën met die Kersgety

    " - Daleen

  • Nov 26, 2019 - R 210.00
  • "

    ????

    " - Annoniem

  • Nov 26, 2019 - R 609.00
  • "dankie vir jul awesome werke! seeninge vir julle en almal wat n pakkie ontvang. Sprei Sy liefde ORALS. ;)" - Sandra & Jacques Storm

  • Nov 25, 2019 - R 101.50
  • "You have beautiful hearts" - Elfie

  • Nov 25, 2019 - R 310.00
  • "

    Blessings to all!

    " - Anonymous

  • Nov 25, 2019 - R 510.00
  • "

    Dankie vir wat julle doen. Mag God julle en die kinders seen.

    " - Cois

  • Nov 25, 2019 - R 100.00
  • "

    Dankie vir projekte soos die wat 'n kind 'n smile kan gee... geseënd is julle

    " - Gwynneth

  • Nov 25, 2019 - R 514.10
  • "Mag julle die Here se seen beleef!" - Demacher

  • Nov 23, 2019 - R 203.00
  • "Mag die projek net groter en groter word. Die Here seen julle" - Blessings

  • Nov 23, 2019 - R 101.50
  • "Mag elkeen geseënd wees!" - Kardoes

  • Nov 23, 2019 - R 102.82
  • "Geseënde Kersfees! " - Anette

  • Nov 22, 2019 - R 500.00
  • "Mag almal wat alleen en hartseer is in hierdie tyd, n glimlag kry van hierdie goeie projek" - Ramona Kruger

  • Nov 22, 2019 - R 203.00
  • "Geniet die pakkies en onthou JESUS is baie lief vir ons" - Geniet outjies

  • Nov 22, 2019 - R 101.50
  • "Mag die Here julle seën en ook 'n groot oes laat oplewer." - Blessings

  • Nov 22, 2019 - R 200.00
  • "

    Mag die Here hulle seën

    " - Die Van den Heever

  • Nov 22, 2019 - R 1 010.00
  • "N/A" - N/A

  • Nov 22, 2019 - R 514.10
  • "Geseënde Kersfees xxx" - Bernadette Kockott

  • Nov 22, 2019 - R 205.64
  • "Mag Vader elke liewe kind daai dag ontmoet en omvou met Sy warm Liefde! Julle doen incredible werk! " - Anoniem

  • Nov 22, 2019 - R 1 015.00
  • "Sterkte met die werk! Baie seën vir julle!" - Lise

  • Nov 21, 2019 - R 514.10
  • "Christmas Blessings to all!!!!" - Rene

  • Nov 21, 2019 - R 102.82
  • "Geseënde kersfees" - Anoniem

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 146 986.76

Fundraising target

R 125 000.00

Funds raised offline

R 70 010.00
Donate

GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5 Logo

GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en ‘n impak te maak met “vermaak wat ‘n verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.